# The National Joint Operational and Intelligence Structure says the majority of yesterday’s nationwide protests were peaceful, with 108 of the 120 marches proceeding without incident. More than 900 people were arrested for offences including public violence, looting, business robberies and immigration-related violations. Deputy national police commissioner Tebello Mosikili told the media coordinated operations helped […]
# Shell is volgens berigte naby aan die verkoop van sy Suid-Afrikaanse brandstof-kleinhandelonderneming aan die Abu Dhabi National Oil Company se kleinhandeleenheid vir sowat 16-miljard-rand. Die ooreenkoms sal die maatskappy beheer gee oor ongeveer 600 vulstasies, wat na raming tien-persent van Suid-Afrika se brandstof-kleinhandelmark verteenwoordig. Adnoc Distribution is die grootste brandstof- en geriefskleinhandelaar in die […]
# The Madlanga Commission has heard that suspended Crime Intelligence deputy head Major General Feroz Khan remains in a critical condition in hospital. His legal representative, Advocate Zubair Khan, said Khan is unable to provide further instructions due to his condition. Khan was expected to provide evidence in the commission however was absent after he […]
# DA-leier Geordin Hill-Lewis sê die party se nuwe verteenwoordigers in die regering van nasionale eenheid sal ‘n verskil in bestuur maak wat fokus op dienslewering en toerekenbaarheid. Een van die veranderings behels John Steenhuisen se verwydering as minister van Landbou. Hill-Lewis sê die party wil die ekonomie laat groei en dienste verbeter na verlede […]
# Die Activists and Citizens Forum kritiseer president Cyril Ramaphosa se aanstelling van Dina Pule as minister van Maatskaplike Ontwikkeling. Denis Bloem van die forum sê Pule se vorige verwydering uit die kabinet en etiese bevindings is uiters kommerwekkend. Hy beweer die aanstelling stuur die verkeerde boodskap aan Suid-Afrikaners en moontlike beleggers, en bevraagteken Ramaphosa […]
# Businessman Tumelo Nku’s testimony before the Madlanga Commission has been postponed until tomorrow to allow him time to finalise a supplementary statement. Evidence leader Advocate Teboho Mosikili told the commission led by Justice Mbuyiseli Madlanga that they need more time. Nku is testifying regarding his alleged involvement in a controversial July 2021 drug bust […]
# Agriculture union TLU SA welcomes the appointment of Willie Aucamp as minister of Agriculture, while warning that the sector requires stability, policy continuity, and urgent action. The organisation’s Bennie van Zyl says the immediate priority is controlling foot-and-mouth disease through coordinated public and private sector efforts. He highlights rising input costs, biosecurity and market […]
# Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur in vennootskap met Business and Arts South Africa, het die vierde Debuutfondsprogram van stapel gestuur om opkomende skeppende entrepreneurs te ondersteun. Die program sal 50 persone tussen die ouderdom van 18 en 35 uit landelike en halfstedelike gemeenskappe ondersteun. Deelnemers sal oor elf maande gelei word om […]
# Die DA verwerp president Cyril Ramaphosa se besluit om Dina Pule as minister van Maatskaplike Ontwikkeling aan te stel en sê haar reeks skandale sluit in beskuldigings dat sy kontrakte na haar kêrel herlei en regeringshulpbronne misbruik het. Pule was van Oktober 2011 tot Julie 2013 minister van Kommunikasie. Die DA-lid, Nazley Sharif, sê […]