# Public Works and Infrastructure deputy minister Sihle Zikalala says the construction industry should use new technology to improve safety and project delivery. Speaking at the built environment summit in Cape Town, Zikalala said drones, artificial intelligence and data systems can help detect risks early and improve inspections. He added AI should improve productivity rather […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die konstruksiebedryf moet nuwe tegnologie gebruik om veiligheid en projeklewering te verbeter. Zikalala het tydens die beraad oor die bou-omgewing in Kaapstad gesê hommeltuie, kunsmatige intelligensie en datastelsels kan help om risiko’s vroeg op te spoor en inspeksies te verbeter. Hy sê KI moet […]
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet voortgaan om waarheid en geregtigheid na te streef vir die anti-apartheidsaktivis Nokuthula Simelane, wat meer as 40 jaar gelede deur die veiligheidspolisie gedurende die apartheidsjare ontvoer en gemartel is en nooit gevind is nie. Ramaphosa het tydens die intreerede van die Nokuthula Simelane-gedenklesing aan die Universiteit van Mpumalanga gesê […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa must continue seeking truth and justice for anti-apartheid activist Nokuthula Simelane, who was abducted and tortured by apartheid security police more than 40 years ago and has never been found. Speaking at the inaugural Nokuthula Simelane Memorial Lecture at the University of Mpumalanga, Ramaphosa said her family deserves […]
# Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur verwelkom president Cyril Ramaphosa se magtiging van ‘n ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid na die toekenning van ‘n padonderhoudsprojek in Noordwes. Die ondersoek sluit die P152-pad vanaf Setlagole en die P34-pad in Delareyville in. Die departement sê hy sal ten volle saamwerk en het reeds die nodige […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hulle sal Amerikaanse owerhede nader oor Amazon Webdienste se vereiste dat besighede wat aan hul Suid-Afrikaanse beleggingsprogram deelneem, 100-persent in swart besit moet wees. Die party soek duidelikheid of die vereistes regeringsregulasies is of van Amazon self kom. Jaco Mulder van die VF Plus sê ras moet nie bepaal wie […]
# Die DA het nuwe bewyse by die Openbare Beskermer ingedien as deel van sy klagte teen die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie. Die party se woordvoerder, Leah Potgieter, sê die bewyse sluit kommer in oor die aanstelling van individue wat verbind word met die Patriotic Alliance op rade van openbare entiteite, […]
# Die voormalige adjunkhoof van Misdaadintelligensie, generaal-majoor Feroz Khan se regspan dink daaraan om sy ontslag in die hof te betwis. Hulle voer aan die proses was onreëlmatig en onbillik. Khan is afgedank nadat hy versuim het om ‘n interne dissiplinêre verhoor by te woon terwyl daar ernstige bewerings teen hom was. Sy aansoek om […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê staatsondernemings se rade moet onafhanklik wees, maar steeds aanspreeklik gehou word vir hul besluite. Nuwe navorsing toon ‘n behoefte aan aanstellings op grond van meriete, onafhanklike prestasie-evaluerings, sterker parlementêre toesig en gevolge vir swak bestuur. OUTA se woordvoerder Robyn Pasensie sê vaste vergoeding kan help om raadslede se onafhanklikheid […]