# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die regering is nie bekommerd oor die dreigement van weeklikse betogings teen ongedokumenteerde immigrasie in die land nie. March and March se stigter, Jacinta Ngobese-Zuma, sê daar gaan vir die volgende ses maande elke week betogings wees om die regering te dwing om aan hul eise […]
# Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni, says government is not concerned about the threat of weekly protests against undocumented immigration in the country. March and March founder, Jacinta Ngobese-Zuma, has vowed to protest every week for the next six months, in an attempt to strong-arm the government into meeting their demands. Ntshavheni says police […]
# Die MK-party het ʼn mosie by die Ampsklagkomitee ingedien om sy gesag te gebruik om noodsaaklike bewyse te verseker wat nodig is vir die behoorlike uitvoering van sy mandaat. Die party sê die komitee moet ʼn bindende dagvaardiging uitreik aan die Nasionale Vergadering se speaker en die wettige bewaarder van rekords by die regsfirma […]
# The MK Party has submitted a motion to the Impeachment Committee, calling for it to exercise its powers to secure critical evidence necessary for the proper execution of its mandate. The party wants the committee to issue a binding summons to the National Assembly speaker and the lawful custodian of records at the legal […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika se buitelandse beleid word steeds gelei deur ‘n strewe na vrede, ontwikkeling, multilateralisme, solidariteit en ‘n reëlgebaseerde internasionale orde. Hy sê diplomasie is belangriker as ooit, namate internasionale betrekkinge hervorm word deur mededinging oor strategiese hulpbronne, kritieke minerale, kunsmatige intelligensie, tegnologiese vernuwing en […]
# Die Nasionale Vergadering se adjunkspeaker, Annelie Lotriet, het ingestem om die EFF se mosie van wantroue teen die speaker, Thoko Didiza, te skeduleer. Dis egter onderworpe aan verskeie prosedurele wysigings wat nog aangebring moet word. Lotriet sê sommige van die aantygings in die mosie moet moontlik ooreenkomstig die Nasionale Vergadering se reëls aangepas of […]
# Die ANC loof die oorweldigende meerderheid Suid-Afrikaners wat gister tydens optogte teen onwettige immigrasie, hul grondwetlike reg om vreedsaam en verantwoordelik te betoog, uitgevoer het. Die polisie het op geïsoleerde voorvalle van plundery en poging tot plundery gereageer en talle mense gearresteer. Die waarnemende ANC-woordvoerder, Nonceba Mhlauli, sê hulle gee toe Suid-Afrikaners het geldige […]
# Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, says South Africa’s foreign policy continues to be guided by the pursuit of peace, development, multilateralism, solidarity and a rules-based international order. He says diplomacy has become more important than ever, as competition over strategic resources, critical minerals, artificial intelligence, technological innovation and global supply chains […]
# National Assembly deputy Speaker, Annelie Lotriet, has agreed to schedule the EFF’s motion of no confidence in Speaker Thoko Didiza. This is subject to several procedural amendments that still need to be made. Lotriet says some of the allegations contained in the motion may need to be substantiated or removed in line with the […]