# Forum for South Africa sê Roelf Meyer se aanstelling as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Amerika vind plaas terwyl albei lande probeer om diplomatieke bande te herstel. Hy volg Ebrahim Rasool op, wat verlede jaar gevra is om Washington te verlaat. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê Meyer moet ‘n duidelike plan hê om […]
# The Department of Home Affairs says there has been no change in policy regarding the status of Zimbabwe Exemption Permit holders. This follows confusion sparked by media reports on comments made by deputy minister Njabulo Nzuza during a television interview. He suggested that ZEP holders could now apply for permanent residency in South Africa. The […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê vroeë data dui aan die huidige massa-inentingsveldtog teen bek-en-klouseer lewer positiewe resultate op. Meer as twee-miljoen stuks vee is ingeënt tussen Februarie en 26 Maart en geen nuwe gevalle is aangemeld onder kuddes wat reeds behandel is nie. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê hulle […]
# The Forum for South Africa says Roelf Meyer’s appointment as South Africa’s ambassador to the US comes at a critical time as both countries look to improve diplomatic relations. He replaces former ambassador Ebrahim Rasool, who was expelled from Washington last year. FOSA leader, Tebogo Mashilompane, says Meyer must have a clear plan on […]
# Die DA se oorsese netwerk, DA Abroad, verwelkom die Onafhanklike Verkiesingskommissie se versekering dat oorsese aanlyn registrasie die naweek in werking sal tree. Dit volg nadat die OVK se adjunk uitvoerende hoof van verkiesingsbedrywighede, Masego Sheburi, dié week aan die Parlement bevestig het dat die aanlyn registrasiestelsel vir buitelandse kiesers nou gereed is. Ludré […]