# Die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, sê mense wat misdade pleeg moet weet hulle sal opgespoor, ondersoek en doeltreffend vervolg word. Hy het deelgeneem aan die internasionale konferensie oor toegang tot geregtigheid vir almal by Sun City in Noordwes. Mothibi sê die groepering vir Justisie, Misdaadvoorkoming en Veiligheid sal voortbou op hul standpunt dat misdaad nie geduld sal word nie. Hy sê wetstoepassingsagentskappe versterk samewerking en integreer hul pogings om misdaad te bestry:
NVG-hoof sê wetstoepassingsagentskappe versterk samewerking om misdaad te bekamp [KLANK]
ENG MothibiOnIntegration