# Sakeman Tumelo Nku se getuienis voor die Madlanga-kommissie is tot môre uitgestel om hom tyd te gun om ‘n aanvullende verklaring af te handel. Die getuienisleier, Teboho Mosikili, het aan die kommissie, onder leiding van regter Mbuyiseli Madlanga, gesê hulle benodig meer tyd. Nku getuig oor sy beweerde betrokkenheid by ‘n omstrede dwelmvoorval in […]
# President Cyril Ramaphosa’s newly appointed ministers and deputy ministers have been sworn into office at the Union Buildings in Pretoria following the cabinet reshuffle. Ramaphosa largely implemented changes requested by the DA, with the reshuffle affecting the ministries of Agriculture; Forestry, Fisheries and the Environment; Trade, Industry and Competition; Electricity and Energy; Higher Education […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag wag op die verdediging se reaksie nadat landdros Ignatius du Preez van die Pretoria Handelsmisdaadhof die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se tronkstraf tot 12 jaar verleng het. Die staat en verdediging het voorheen ooreengekom op ‘n vonnis van agt jaar vir bedrog, korrupsie en geldwassery wat verband hou met ‘n SAPD-Medicare24-tender […]
# The National Prosecuting Authority are waiting for the defence response after the Pretoria Specialised Commercial Crimes Court’s magistrate Ignatius du Preez extended businessman Vusimuzi “Cat” Matlala’s prison sentence to 12 years. The state and defence previously agreed on an eight-year sentence for fraud, corruption and money laundering linked to a 228.6-million-rand SAPS-Medicare24 tender. Du […]
# Die Madlanga-kommissie het gehoor die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, generaal-majoor Feroz Khan, is steeds in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal. Sy regsverteenwoordiger, advokaat Zubair Khan, sê Khan kan weens sy toestand nie verdere opdragte gee nie. Khan sou na verwagting getuienis lewer voor die kommissie, maar is afwesig nadat hy Sondagaand ‘n sluipmoordpoging […]
# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê die polisie sal voortgaan met optrede na gister se landwye massa-optogte teen ongedokumenteerde migrante. In ‘n media-inligtingsessie het die adjunk- Nasionale Polisiekommissaris, Tebello Mosikili, gesê die polisie bly daartoe verbind om vinnig op te tree teen enigiemand wat openbare veiligheid bedreig, terwyl hulle ook verseker dat burgers […]
# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, regter Mbuyiseli Madlanga, het die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, se regspan gewaarsku om nie opmerkings te maak dat getuies vermoor word weens inligting wat van die ondersoek uitlek nie. Dit volg ná opmerkings tydens ‘n media-onderhoud na die moordpoging op Khan. Madlanga beklemtoon sulke stellings kan die […]
# Die Duitse lugrederygroep Lufthansa het sy grootste Suid-Afrikaanse winter-vlugrooster ooit aangekondig vir die 2026/27-seisoen. Langafstandvlugte tussen Suid-Afrika en Europa word vanaf laat Oktober verhoog tot 38 weeklikse vlugte. Lufthansa voeg ook vlugte tussen München en Gauteng by, wat die roete tot vyf weeklikse dienste verhoog, terwyl die roete tussen Frankfurt en Kaapstad ‘n daaglikse […]
# Die Madlanga-kommissie het die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, generaal-majoor Feroz Khan, se aansoek om getuienis agter geslote deure teruggetrek. Khan se regspan het bevestig hy is in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal nadat hy geskiet is en kan nie opdragte gee nie. Die kommissie se voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, het advokaat Zubair Khan aangesê […]