# Die finansiële dienstemaatskappy JustMoney moedig Suid-Afrikaners aan om stokvelle versigtig te kies. Terwyl die land nasionale spaarmaand vier, sê die maatskappy stokvelle kan ‘n doeltreffende manier wees om spaargeld en goeie finansiële gewoontes op te bou, mits hulle duidelike bestuur, veilige bankreëlings en bekostigbare bydraevereistes handhaaf. Sarah Nicholson van JustMoney het verbruikers ook aangemoedig […]
# Die Suid-Afrikaanse Elektrisiteitshandelaarsvereniging sê dit is noodsaaklik om die elektrisiteitsmarkreëls tydig af te handel om privaat beleggings te lok en mededinging te bevorder. Die vereniging sê die konsepkode vir die elektrisiteitsmark het wye steun ontvang, maar belangrike kwessies moet nog uitgestryk word voor die nuwe groothandel-elektrisiteitsmark in werking kan tree. James Beatty van die […]
# ‘n Beampte van die Ekurhuleni Metropolisie, Adrian McKenzie, en die veiligheidshoof, Etienne van der Walt, het in die Johannesburgse Landdroshof verskyn op ses aanklagte van bedrog en roof wat verbind word met die diefstal van edelgesteentes ter waarde van ongeveer 14,9-miljoen-rand in 2023. Die saak spruit uit bewerings voor die Madlanga-kommissie van ‘n sogenaamde […]
# Die Staatsdienskommissie het wydverspreide bestuursmislukkings, swak aanspreeklikheid en onbestendige leierskap in die Staatsinligtingstegnologie-agentskap ontdek. Dit volg op ‘n ondersoek vanaf 2020 tot verlede jaar. Die kommissie se voorsitter, Somadoda Fikeni, het op ‘n nuuskonferensie gesê die verslag, wat aan die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, oorhandig is, beklemtoon verkrygingstekorte, swak gevolgbestuur […]
# The South African Electricity Traders Association says the timely finalisation of electricity market rules is essential to attract private investment and boost competition. The association says the draft market code has received broad support, but key issues still need to be resolved before the new wholesale electricity market can begin operating. The association’s James […]
# Die Madlanga-kommissie het getuienis aangehoor wat beweer die SAPD se Misdaadintelligensie-beampte, Feroz Khan, en die sakeman Ismail Vally het na bewering probeer om ‘n tender vir motoronderdele in 2021 te beïnvloed. Die getuienisleier, Adila Hassim, het gesê WhatsApp-boodskappe dui op pogings om die destydse waarnemende hoofverkrygingsbeampte by die Nasionale Tesourie, Molefe Fani, tydens die […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale tegnologie, Solly Malatsi, het beloof om op te tree na aanleiding van die bevindinge van die Staatsdienskommissie oor mislukkings in die Staatsinligtingstegnologie-agentskap. Die verslag beklemtoon swakpunte in bestuur, vertragings met verkryging, swak rekordhouding en swak aanspreeklikheid. Malatsi het aan die media gesê die kommissie se aanbevelings sal hervormings […]
# Ekurhuleni Metro Police Department official, Adrian McKenzie, and security boss, Etienne van der Walt, have been charged with six counts of fraud and robbery in the Johannesburg Magistrate’s Court, linked to the 2023 theft of precious stones valued at about 14.9-million-rand. The case stems from allegations at the Madlanga Commission of a rogue police […]
# Communications and Digital Technologies minister Solly Malatsi has pledged to act on the Public Service Commission’s findings of systemic failures at the State Information Technology Agency. The report highlights governance weaknesses, procurement delays, poor record-keeping and weak accountability. Malatsi told the media the commission’s recommendations will guide reforms at SITA to improve governance and […]