# The National Science and Technology Forum has recognised the mammal research institute whale unit at the University of Pretoria for its contribution to marine conservation on World Nature Conservation Day. The unit received the 2025 NSTF-South32 data for research award for developing Africa’s most comprehensive whale monitoring programme. The long-term research tracks whale populations […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia has assured the public that there is no shortage of adult or child rape evidence collection kits. According to Cachalia, the kits are available nationwide, and more are being distributed to keep facilities fully stocked. Police ministry spokesperson Kamogelo Mogotsi says the kits are vital for collecting forensic evidence, […]
# The EFF has filed a direct appeal to the Constitutional Court challenging president Cyril Ramaphosa’s court order that paused Parliament’s Phala Phala impeachment hearings. The EFF, which is supporting the African Transformation Movement’s application, argues that the High Court’s ruling in the Western Cape weakens Parliament’s oversight role and could allow future presidents to […]
# Die ANC glo die regs- en parlementêre prosesse rondom president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak moet toegelaat moet word om hul gang te gaan. Volgens die party het die Hooggeregshof in die Wes-Kaap slegs die Parlement se ampsklagverhore onderbreek, nie gekanselleer nie, terwyl Ramaphosa se hofhersiening in September aangehoor word. Die sekretaris-generaal van die […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hul voorlopige ondersoek het ernstige verkrygings- en bestuurskwessies by die Versekeringssektor se Onderwys- en Opleidingsowerheid aan die lig gebring. Die organisasie beweer dat INSETA se begroting van bykans 20-miljoen-rand in die 2024/2025-boekjaar tot 443-miljoen-rand gestyg het. Rudie Heyneke van OUTA bevraagteken ook die aanstelling van ‘n diensverskaffer, Mabophe Business […]
# Die Tegnologie-innoveringsagentskap het ‘n vennootskapsooreenkoms met die Botswana Digital and Innovation Hub onderteken om innovering en tegnologie-ontwikkeling regoor Suider-Afrika te versterk. Die ooreenkoms sluit planne in om ‘n gesamentlike Suid-Afrika-Botswana-innoveringsfonds te stig om navorsers, nuwe ondernemings en kleinondernemings te ondersteun. Die twee organisasies sal ook saamwerk aan projekte op gebiede soos digitale tegnologie, skoon […]
# Die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum het erkenning gegee aan die walviseenheid van die Soogdiernavorsingsinstituut aan die Universiteit van Pretoria vir sy bydrae tot marienebewaring. Die eenheid het die 2025 NSTF-South32-navorsingstoekenning ontvang op Wêreldnatuurbewaringsdag vir die ontwikkeling van Afrika se mees omvattende walvismoniteringsprogram. Die langtermynnavorsing volg walvisbevolkings en die impak van klimaatsverandering, wat help om […]
# Die EFF het ‘n direkte appèl by die Konstitusionele Hof ingedien teen president Cyril Ramaphosa se hofbevel wat die Parlement se Phala Phala-ampsklagverhore onderbreek het. Die EFF, wat die African Transformation Movement se aansoek ondersteun, voer aan die Hooggeregshof se uitspraak in die Wes-Kaap het die Parlement se toesighoudende rol verswak en kan toekomstige […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die party het ‘n strenger proses ingestel om burgemeesterskandidate te keur voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Mbalula het aan die media gesê kandidate word ondersoek, word onafhanklik gekeur en ondervra om te verseker slegs bekwame en etiese leiers word gekies. Hy het ook aangekondig […]