# Die Suider-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens waarsku belastingbetalers om op hul hoede te wees vir swendelary tydens die belasting-indieningstydperk. Uitvoerende hoof, Manie van Schalkwyk, sê bedrieërs gebruik vals Inkomstediens-e-posse, SMS-boodskappe en telefoonoproepe om persoonlike en bankinligting te bekom of belastingterugbetalings te herlei. Belastingbetalers word versoek om alle kommunikasie deur amptelike kanale te bevestig en nie op onbekende […]
# The Madlanga Commission has questioned former Investigating Directorate Against Corruption head Andrea Johnson over a summons she authorised relating to promotions within the Political Killings Task Team. Commissioners challenged her after she previously testified of becoming aware at the commission that the unit was under investigation. Evidence leader Mahlape Sello questioned IDAC’s interest in […]
# Die Southern Africa Litigation Centre sê hy het ‘n sterk regsaak teen die Suid-Afrikaanse regering oor wapenuitvoerpermitte wat aan Amerika toegestaan is. Die organisasie wil hê die Hooggeregshof in Pretoria moet die permitte opskort of tersyde stel en voer aan wapens wat Suid-Afrika aan Amerika verskaf, kan binnelandse wetgewing oortree en internasionale vrede en […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die Nasionale Tesourie gaan Vrydag begin om die res van die uitstaande billike-aandeeltoekennings aan munisipaliteite vry te stel. Die fondse van 69 munisipaliteite is teruggehou weens versuim om aan die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur te voldoen. Godongwana sê die maatreël is ingestel om finansiële aanspreeklikheid te […]
# PwC Suid-Afrika se studie toon kunsmatige intelligensie en tegnologieë van die Vierde Nywerheidsrewolusie kan help om die land se sukkelende mynbedryf te laat herleef deur nuwe mineraalbronne te identifiseer en produktiwiteit te verbeter. Die mede-direkteur van Smart Mining, Ian Mackay, het tydens die Myn-vernuwingsuitstalling gesê die sektor word gekniehalter deur dalende beleggings, mynsluitings, onwettige […]
# The Institute of Race Relations says South Africa’s infrastructure failures are a major cause of the country’s weak economic growth. In a new report, economic policy analyst Anlu Keeve says unreliable water, electricity, rail, and port services are discouraging investment, raising business costs, and reducing tax revenue. The report argues that policy failures, poor […]
# Die Madlanga-kommissie het die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, ondervra oor bewerings rakende misbruik van Misdaadintelligensie-fondse. Sy het getuig sy was nie bewus van enige ondersoeke nie en sulke sake val onder die Valke. Johnson voeg by die direktoraat sou aandag gee aan enige ondersoek na bewerings wat die parlementslid […]
# Finance minister Enoch Godongwana says National Treasury will begin releasing the remaining withheld local government equitable share transfers from Friday. The funds were withheld from 69 municipalities over failures to comply with the Municipal Finance Management Act. Godongwana says the measure was introduced to improve financial accountability. He confirmed a total of 7.1-billion-rand will […]
# ActionSA has announced plans to introduce a private member’s lobbying transparency bill to regulate professional lobbying and improve transparency in government decision-making. Party spokesperson Lerato Ngobeni says the proposed legislation will establish a public register of lobbyists, require disclosure of engagements with public officials, impose cooling-off periods for former ministers and senior officials, and […]