# The DA says former Social Development minister Sisisi Tolashe may have been removed as an ANC cabinet minister, but that does not take away from criminal accountability. Two reports allege Tolashe’s possible culpability in irregular appointments. The DA’s Nazley Sharif says cabinet didn’t permit Tolashe to appoint her director-general for five years, and a […]
# Die GOOD-party sê al die vlakke van regering moet verantwoordelikheid aanvaar vir die wanbestuur van die armoedekrisis, onderprestasie, uitsluiting en sy eie immigrasiebeleid. Betogings teen vreemdelinge het in die afgelope dae landwyd versprei en het veral in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap opgevlam. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê Suid-Afrikaners is met reg […]
# The Presidency says the strategic importance of the bilateral relations between South Africa and Kenya underlines government’s intentions to elevate the nature of the relationship to that of a strategic partnership. President Cyril Ramaphosa will host Kenyan president William Samoei Ruto on a State Visit at the Union Buildings in Tshwane today. Kenya is […]
# Die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge, SKOOR, het besluit om ʼn strafregtelike klag in te dien teen die voormalige hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo. Dit volg op sy versuim om voor die komitee te verskyn nadat hy in November verlede jaar gedagvaar is. Die komitee het Letsoalo se verskyning geëis in […]
# The GOOD Party says government at all its levels must take responsibility for mismanaging the crisis of poverty, under-delivery, exclusion and its own immigration policies. Anti-foreigner protests have spread across the country in recent days, with flare-ups in Gauteng, KwaZulu-Natal and Western Cape. GOOD’s secretary-general, Brett Herron, says South Africans are justifiably angry about […]
# Parliament’s Standing Committee on Public Accounts has resolved to lay a criminal charge against former Road Accident Fund CEO, Collins Letsoalo. This follows his failure to appear before the committee in response to a summons issued in November last year. The committee had summoned Letsoalo to appear in connection with RAF misgovernance, maladministration, and financial […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê die regering laat nie onwettige immigrasie oogluikend toe nie. Die afgelope drie weke is meer as vyf-duisend onwettige immigrante gearresteer omdat hulle die Immigrasiewet oortree het. Sedert Januarie vanjaar is 34-duisend-798 onwettige immigrante tydens wetstoepassings-operasies reg oor die land vasgetrek. Dimpane sê die polisie bly in beheer […]
# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur het ʼn omvattende operasionele plan geaktiveer ná onluste oor ongedokumenteerde migrante in dele van die land uitgebreek het. Die plan fokus op drie areas: groter sigbaarheid en vermoë om vinnig te ontplooi, intelligensie-gedrewe operasies, en geteikende operasies om misdaad te bekamp. Brandpunte soos die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en die […]
# Die VSA het ‘n omvattende nuwe stel invoertariewe vir 60 lande, insluitend Suid-Afrika, voorgestel omdat hulle nie die invoer van goedere wat deur dwangarbeid vervaardig is, aanspreek nie. Ingevolge die voorstel sal lande soos Suid-Afrika, China, Brittanje, Japan en Brasilië, bykomende tariewe van tot 12,5-persent moet betaal. Mexiko, Kanada en die Europese Unie sal […]