# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing, en die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad het ʼn memorandum van verstandhouding onderteken om samewerking tussen omgewings- en gesondheidsdeskundiges te versterk. Die twee instellings sal saamwerk wat navorsing, beleidsontwikkeling, gesondheids-impakstudies, data-deling, monitering van luggehalte en openbare bewustheid betref. Die mediese navorsingsraad se president en uitvoerende hoof, professor Ntobeko […]
# Die polisie is bekommerd oor die onwettige gebruik van blouligte. Misdaadsindikate, algemeen bekend as die “blouligbende”, gebruik dit om wetstoepassers na te boots en niksvermoedende motoriste te beroof, te kaap en te terroriseer. Twee verdagtes is die naweek in Centurion, Gauteng, in hegtenis geneem vir die onwettige gebruik van blouligte op ‘n privaat voertuig. […]
# Tax Justice South Africa is calling on the National Prosecuting Authority to explain why businessman Adriano Mazzotti has never been criminally prosecuted. This is despite him allegedly admitting to tobacco smuggling, tax evasion, and attempts to corrupt South African Revenue Service officials. Tax Justice SA founder, Yusuf Abramjee, says this reinforces long-standing concerns that […]
# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment and the South African Medical Research Council have signed a Memorandum of Understanding to strengthen collaboration between environmental and health experts. Through the agreement, the two institutions will collaborate on research, policy development, health impact assessments, data sharing, air quality monitoring, and public awareness initiatives. SAMRC […]
# Die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala, sal nie môre voor die Madlanga-kommissie getuig nie, ten spyte van ‘n dagvaarding vir sy verskyning. Hy word daarvan beskuldig dat hy ‘n misdaadsindikaat bedryf het wat verhoudings met senior polisiebeamptes en individue met politieke bande gekweek het om ondersoeke te beïnvloed, staatskontrakte te verseker en wetstoepassing te […]
# Police are concerned about the unlawful use of blue lights. Criminal syndicates, commonly known as “blue light gangs”, have used them to impersonate law enforcers and rob, hijack and terrorise unsuspecting motorists. Two suspects were arrested in Centurion, Gauteng, for the illegal use of blue lights on a private vehicle this weekend. Police spokesperson, […]
# Eskom sê hy het aansienlike vordering gemaak met sy program om ladingvermindering te staak en meer as ʼn miljoen klante is van die skedules verwyder. Dit verteenwoordig 65-persent van die 1,69-miljoen klante wat op die program was. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê die ladingverminderingsprogram het aanvanklik 23,5-persent van die kragvoorsiener se 7,2-miljoen klante geraak, maar […]
# The alleged underworld figure, Vusimuzi “Cat” Matlala, will not appear before the Madlanga Commission tomorrow, despite the inquiry issuing a subpoena for him to appear. He is alleged to have operated a criminal syndicate that cultivated relationships with senior police officials and politically connected individuals to influence investigations, secure state contracts, and undermine law […]
# Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor oudpresident Jacob Zuma se onlangse besoek aan Indië. Hy is tydens die reis afgeneem saam met Suid-Afrika se hoëkommissaris in Indië, Anil Sooklal, en die vermeende staatskapings-argitek, Ajay Gupta. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ondersoek nou die kwessie. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê […]