Skip to content

FORUM4SA vra beter beskerming vir huiseienaars in aanloop tot hofsaak teen banke [KLANK]

# Forum for South Africa vra die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling om wetgewing te versterk wat huiseienaars beskerm en vermeende onregmatighede in die eiendom-veilingstelsel te ondersoek. ʼn Groepsgeding van 60-miljard-rand teen vier van Suid-Afrika se grootste banke word Maandag in die Hooggeregshof in Johannesburg aangehoor. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê berigte van eiendomme wat vir so min as 10- of 100-rand verkoop is, laat ernstige kommer oor onreëlmatighede ontstaan:

ENG MashilompaneOnHomeowner