# Deputy president Paul Mashatile says national, provincial and local government are working together to resolve the water crisis. Speaking in Bronkhorstspruit, in Tshwane, Mashatile said the priority is ensuring residents receive clean water. He said the water task team was established to address challenges, including water losses caused by ageing municipal infrastructure. Mashatile expressed […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die metro sal optree teen amptenare wat nalatig was ten opsigte van die waterbesoedelingskrisis in Bronkhorstspruit. Sy het tydens ‘n besoek aan die gebied gesê interne en eksterne ondersoeke sal fokus op die tekort aan chloor, gebrekkige kommunikasie en die besluit om nie die betrokke aanleg te sluit […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens waarsku die bloedvoorraad het tot slegs 3,9-dae gedaal teenoor die teiken van vyf-dae. Die diens benodig daagliks sowat drie-duisend-500 eenhede, maar daar is nie genoeg skenkings nie. In sommige streke is minder as drie dae se voorraad beskikbaar, terwyl die O-bloedgroep onder besondere druk verkeer. Die feestyd kom nader en […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says the city will take action against officials found negligent in the water contamination crisis in Bronkhorstspruit. She visited the area and said internal and external investigations would examine chlorine shortages, communication failures and the decision not to shut down the affected plant. Moya says the findings will determine accountability, […]
# Die voormalige apartheids-polisie-offisier Eugene de Kock beskuldig advokaat Anton Ackermann daarvan dat hy hom mislei het oor die gebruik van sy getuienis om senior apartheidsamptenare te vervolg. De Kock het voor die Waarheids- en Versoeningskommissie-ondersoek getuig Ackermann het hom ná sy vonnisoplegging in 1996 beloof daar sal opgetree word teen senior betrokkenes. Hy beweer […]
# Die Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het ’n beroep op vroue en gemeenskappe gedoen om korrupsie, intimidasie, geweld en misdadige aktiwiteite sonder vrees aan te meld. Die minister het gister in Durban aangesluit by vroueleiers, politieke groeperings, geloofsgebaseerde organisasies en die burgerlike samelewing tydens die KwaZulu-Natal-verkiesingsvredesgebed vir 2026. Die departement se […]
# Die SAKP veroordeel die moord op sy wyk 10-raadskandidaat, Ernest Fipaza, in Mbhashe, Oos-Kaap ten sterkste. Die party sê dreigemente in ander gebiede ondermyn vooruitsigte van ‘n vrye en regverdige verkiesing. Die SAKP het tydens ‘n Red October-veldtog gesê hy neem op 4 November vir die eerste keer sedert 1994 onafhanklik deel aan die […]
# Die MK-party se adjunkpresident, Duduzane Zuma, sê die regering kan nie alleen die nodige werksgeleenthede skep nie. Hy het jongmense op ‘n verkiesingsbyeenkoms in Umlazi, Durban, aangemoedig om entrepreneurskap te oorweeg en sakegeleenthede te benut. Zuma sê beleggings is noodsaaklik vir volhoubare werkskepping en vra meer jong leiers in die politiek, sakewêreld en tegnologiesektor. […]
# The Bureau for Economic Research says the National Treasury has restored confidence in South Africa’s public finances, with government debt expected to have peaked at 78.4-percent of gross domestic product in the 2025/2026 financial year. However, the bureau states the proposed fiscal framework does not go far enough, as it lacks a firm debt […]