# KPMG Suid-Afrika waarsku met inflasie wat bo die teiken bly, is daar toenemend druk op die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om rentekoerse te verhoog wanneer hy môre sy laaste besluit vir vanjaar neem. Die sentrale bank het tydens sy vorige vergadering in September rentekoerse met 25 basispunte verhoog. KPMG se hoofekonoom, Frank Blackmore, sê alhoewel onlangse dalings in internasionale oliepryse kan lei dat dit dieselfde bly, plaas stygings in brandstofpryse en globale verwikkelinge steeds druk op die Reserwebank:
KPMG sê daar is druk op Reserwebank vir moontlike rentekoersverhoging van 25-basispunte [KLANK]
ENG BlackmoreOnRates