# President Cyril Ramaphosa has authorised the deployment of 510 Defence Force soldiers to KwaZulu-Natal amid anti-immigration protests in Durban. The deployment, at a cost of 34-million-rand, is part of Operation Prosper and will run until 30 November. Ramaphosa notified Parliament in writing on 21 October, as required by the Constitution. He says misinformation about […]
# MK Party first deputy president Duduzane Zuma says government alone cannot create the jobs South Africa needs. Addressing a provincial election rally in Umlazi, Durban, Zuma urged young people to pursue entrepreneurship and business opportunities. Zuma says investment is key to sustainable job creation and called for younger leaders across politics, business and technology. […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê meer as ‘n miljoen Suid-Afrikaners het in sewe maande toegang verkry tot sy slim ID-vervangingsdienste in deelnemende banktakke. Die digitale diens is nou beskikbaar in 669 takke landwyd, wat toegang tot 873 dienspunte verhoog. Die departement sê aansoeke neem ongeveer vyf minute. Hy beplan om dienste uit te […]
# Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, sê bruin gemeenskappe word steeds benadeel en ekonomies uitgesluit. Hy het die ANC en die DA in die Wes-Kaap gekritiseer tydens ‘n onderhoud met die SABC voor volgende Woensdag se plaaslike regeringsverkiesing. Adams sê indiensnemingsbeleide beperk geleenthede vir bruin jeugdiges en gemeenskappe worstel teen bendegeweld, […]
# Die ANC waarsku teen ‘n bedrieglike boodskap wat beweer dat hy 300-rand weggee as deel van sy verkiesingsveldtog. Die party het geen sodanige weggee-aksie gemagtig of van stapel gestuur nie, en vra die publiek om nie op skakels te klik, daarop te reageer of dit met ander te deel nie. Hy waarsku die publiek […]
# President Cyril Ramaphosa het die Brasiliaanse president, Luiz Inácio Lula da Silva, gelukgewens met sy geskiedkundige herverkiesing. Lula het ‘n ongekende vierde termyn gewen nadat hy die regse senator Flávio Bolsonaro in ‘n naelbyt-tweederonde-verkiesing geklop het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Suid-Afrika en Brasilië handhaaf noue bilaterale en strategiese bande geskoei op Suid-Suid-samewerking […]
# Die uitvoerende hoof van die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA, Themba Matlou, sê die agentskap versterk sy stelsels, skakel skuiwergate uit, ondersoek bewerings van wangedrag en verseker skuldiges word aanspreeklik gehou. SASSA het sedert April verlede jaar 134 klagtes van beweerde bedrog en wangedrag teen sy amptenare ontvang, waarvan 106 afgehandel en 28 hangende is. SASSA […]
# National Coloured Congress leader Fadiel Adams says South Africa’s coloured community remains marginalised and economically excluded. Speaking to the SABC ahead of next week’s local government elections, Adams criticised the ANC and the DA in the Western Cape stating that employment policies have limited opportunities for coloured youth, while communities face gang violence, housing […]
# Home Affairs says more than one million South Africans have accessed smart ID replacement services at participating bank branches in seven months. The digital service is now available at 669 branches nationwide, increasing access to 873 service points. The department says applications take about five minutes. It plans to expand services to include first-time […]