# Die Soil of Africa-beweging vra dringende, gekoördineerde en beslissende ingryping om die toenemende bedreiging van geweldsmisdaad aan te spreek en gemeenskappe te beveilig. Dit volg na die twee massaskietvoorvalle in Gauteng en KwaZulu-Natal waarin 17 mense dood is. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê die skietvoorvalle is nie net geïsoleerde misdade nie, maar ʼn ernstige nasionale veiligheid- en bestuursprobleem:
Soil of Africa vra dringende regeringsingryping teen toenemende geweldsmisdaad [KLANK]
ENG SofuteONViolentCrime