# The Madlanga Commission has heard evidence alleging that SAPS Crime Intelligence official Feroz Khan and businessman Ismail Vally allegedly tried to influence a 2021 auto parts tender. Evidence leader Adila Hassim said WhatsApp messages suggest attempts to meet then Acting Chief Procurement Officer at National Treasury, Molefe Fani, during the bid process, raising concerns […]
# Die Departement van Binnelandse Sake gaan 301 bykomende immigrasiebeamptes werf om afdwinging te versterk. Die stap sal die huidige werksmag van 868 tot een-duisend-169 amptenare verhoog, wat die vermoë met ongeveer 35-persent verhoog. Minister Leon Schreiber sê die werwing vorm deel van breër hervormings om ‘n veilige, digitale immigrasiestelsel te bou, ondersteun deur nuwe […]
# Forum for South Africa vra dat die Madlanga-kommissie nog twee tot drie jaar voortduur, aangesien korrupsie, magsmisbruik en die plundering van openbare fondse ontbloot word. Tebogo Mashilompane van FOSA sê diegene wat betrek word, moet aanspreeklik gehou word, ongeag hul posisie. Hy prys ook die Kwazulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en sê sy onthullings het […]
# ‘n Getuienisleier van die Madlanga-kommissie, Adila Hassim, sê die senior Misdaadintelligensie-beampte Feroz Khan het bereidwilligheid getoon om ‘n teenmaatreël in te stel teen die joernalis van Daily Maverick, Marianne Thamm, wat kommer veroorsaak oor moontlike intimidasie. Sy sê dit regverdig ‘n ondersoek, insluitend of enige stappe gedoen is ná die beweerde inbraak by haar […]
# Suid-Afrikaners word aangemoedig om hul boedels noukeurig te beplan om die finansiële uitwerking van die dood te verminder. Dit is Nasionale Spaarmaand en die finansiële beplanner, Rothea van Biljon, sê wanneer ‘n persoon sterf, beskou die Suid-Afrikaanse Inkomstediens bates asof dit teen markwaarde verkoop word, wat kapitaalwinsbelasting kan veroorsaak. Sy sê boedelbelasting en eksekuteursfooie […]
# Forum for South Africa is calling for the Madlanga commission to continue for another two to three years, as it uncovers corruption, abuse of power and looting of public funds. FOSA’s Tebogo Mashilompane calls for those implicated to be held accountable, regardless of position. He has also praises Kwazulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi, saying […]
# The Public Service Commission has found widespread governance failures, weak accountability and leadership instability at the State Information Technology Agency. This follows an investigation covering the period from 2020 to last year. The commission’s chairperson, Somadoda Fikeni, told the media the report, handed to Communications and Digital Technologies minister Solly Malatsi, highlights procurement weaknesses, […]
# A Madlanga commission evidence leader, Adila Hassim, says senior Crime Intelligence officer Feroz Khan showed a willingness to activate a countermeasure against Daily Maverick journalist Marianne Thamm, raising concerns about possible intimidation. She says this conduct warrants investigation, including whether any steps were taken after a reported break-in at Thamm’s home to distance Crime […]
# Die nie-regeringsorganisasie, African Refugee and Migrants Aid, sê Suid-Afrika het misluk om vlugtelinge, asielsoekers en migrante te beskerm en dit stel Afrika-lewens in gevaar. Die organisasie se direkteur, Malipo Mbalanga, het beklemtoon onlangse betogings het sterftes, aanvalle op gemeenskappe en kinders, en wydverspreide vrees onder buitelandse burgers veroorsaak. Mbalanga voer aan migrasie is ‘n […]