# Die Raad vir die Ontwikkeling van die Boubedryf het 75 kontrakteurs lewenslank gederegistreer en op die swartlys geplaas nadat hulle registrasievereistes oortree het. Voorsitter Khulile Nzo het in Pretoria gesê hulle is lewenslank van die Nasionale Register van Kontrakteurs verwyder weens wanvoorstellings, insluitend vervalste bankstate en vals projekinligting. Nzo sê die stappe het in […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, waarsku teen ‘n hernude wedloop oor Afrika se hulpbronne en moedig lande aan om hul mineraalrykdom te beskerm teen buitelandse uitbuiting. Lamola het op die tweede Afrika- en Afrika-diasporakonferensie in Ekurhuleni gepraat oor die uitvoer van onverwerkte minerale en sê Afrika-lande moet meer in nywerhede […]
# The DA demands justice following the fatal shooting of its Metsimaholo caucus leader, Thulani Mbana, in the Free State last night, a week before the local government elections. Mbana was also a councillor and previously served as mayoral committee member for Spatial Planning and Human Settlements. Provincial police commissioner Solly Lesia says the motive […]
# Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing vra alle kiesers om deel te neem aan die landwye Verkiesingstevredenheids-opname. Onderhoudvoerders doen dit volgende Woensdag tydens die munisipale verkiesing namens die Verkiesingskommissie by uitgesoekte stembusse in die land. Die RGN se woordvoerder, Alfred Thutloa, sê die opname sal gebruik word om kiesers se ervarings van die verkiesingsproses te […]
# Deputy president Paul Mashatile says South Africa’s struggle for equality remains unfinished, with poverty, unemployment and inequality continuing to affect millions of people. Speaking at the annual wreath-laying ceremony for liberation stalwart Oliver Reginald Tambo in Ekurhuleni, Mashatile called on the government and citizens to work together to address these challenges and build a […]
# The sentencing of convicted murderer Bafana Mahungela has been postponed to November 23. Mahungela was found guilty in September of murder, kidnapping, attempted rape and defeating the ends of justice, of Johannesburg teacher Kirsten Kluyts, at George Lea Park in Sandton. He appeared in the High Court in Johannesburg where sentencing proceedings were expected […]
# International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola has called for stronger cooperation on migration policies across Africa. Addressing the Africa and African Diaspora Conference in Ekurhuleni, Lamola says migration cannot be managed by South Africa alone. The minister has urged the African Union to revive and implement resolutions from the 2015 Johannesburg migration conference. He […]
# Die ANC se voormalige veiligheidshoof, Tito Maleka, word verbind met ‘n beweerde Staatsveiligheidsagentskaps-operasie om inligting oor die EFF in te samel. ‘n Intelligensiebron getuig in die Hooggeregshof in Pretoria in die bedrogsaak van 12-miljoen-rand teen die voormalige agentskaps-amptenare, Thulani Dlomo en Patrick Mshotola. Hy sê Maleka het hom vertel hoe om die agentskap te […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, waarsku bou-ondernemigs teen die wanvoorstelling van hul vermoëns om ‘n hoër bedryfsgradering te verseker. Hy het in Pretoria gesê dit stel openbare projekte bloot aan ongekwalifiseerde kontrakteurs. Macpherson sê die Moriel Infrastructure Group is van die register geskrap ná ‘n ondersoek na sy finansiële en […]