# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê verskeie aankoop-transaksies in die Metro se 2025/26 jaarverslag met betrekking tot die 2026 Stadsrede moet verder ondersoek word. Volgens die verslag is Roadshow Marketing, ‘n maatskappy wat besit word deur Arthur Mafokate, ‘n kontrak van ongeveer 562-duisend-rand toegeken vir die bevordering van die geleentheid. Mark Surgeon van die […]
# The Freedom Front Plus in Tshwane says several procurement items in the Metro’s 2025/26 annual report relating to the 2026 State of the City Address warrant closer public inspection. According to the report, Roadshow Marketing, a company owned by Arthur Mafokate, was awarded a contract of approximately 562-thousand-rand for promoting the event. The party’s […]
# Die polisie in Mpumalanga ondersoek moordsake na die ontdekking van ses liggame van vermeende onwettige mynwerkers gister in Mashobote. Polisiewoordvoerder Mavela Masondo sê die polisie het ‘n oproep ontvang van ‘n lid van die gemeenskap wat gesê het hy het liggame by ‘n berg in die gebied gesien. Hy sê polisielede van die Onwettige […]
# Mpumalanga police has opened murder cases following the discovery of six bodies of suspected illegal miners in Mashobote on Saturday. Police spokesperson, Mavela Masondo says police received a call from a member of the community who reported that he noticed human bodies at a mountain in the area. He says police members from the […]
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het die afname verwelkom in moorde wat gedurende die eerste kwartaal van die 2026/2027-boekjaar in die provinsie aangeteken is. Die jongste kwartaallikse polisiemisdaadstatistiek toon moorde het met 6,7-persent in die provinsie afgeneem van een-duisend-148 gevalle tussen April en Junie 2025, tot een-duisend-71 gevalle in dieselfde tydperk in die huidige […]
# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi het misluk om ernstige geweldsmisdade in die provinsie te bekamp. Volgens polisie-misdaadstatistiek bly Gauteng die land se grootste bydraer tot ontvoering, met ‘n verstommende 51-persent van alle aangemelde ontvoeringsake landwyd tussen April en Junie vanjaar, terwyl een-duisend-772 poging-tot-moord-sake aangemeld is. Crezane Bosch van die DA sê […]
# Western Cape premier, Alan Winde has welcomed the decrease in murders recorded in the province during the first quarter of the 2026/2027 financial year. The latest quarterly police crime statistics show that murders in the province decreased by 6.7-percent, down from one-thousand-148 cases between April to June 2025 , to one-thousand-71 cases in the […]
# The DA in Gauteng says premier Panyaza Lesufi has failed to to curb serious violent crimes in the province. According to police crime statistics, Gauteng remains the country’s highest contributor to kidnapping, accounting for a staggering 51-percent of all reported kidnapping cases nationally between April and June this year, while one-thousand-772 attempted murders were […]
# Twaalf SAPD-lede is in Limpopo beseer en ‘n onbekende motoris is dood na ‘n botsing gisteraand op die N1 naby die Astron-vulstasie in Limpopo. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba sê die ongeluk het gebeur toe die motoris in ‘n noordelike rigting op die N1 uit sy laan beweeg en teen ‘n polisie minibus gebots het: