# Die ontsnappingsverhoor van die veroordeelde verkragter en moordenaar Thabo Bester, Nandipha Magudumana en hul medebeskuldigdes vind van 19 April tot 18 Junie volgende jaar in die Vrystaatse Hooggeregshof plaas. Hulle staan tereg op aanklagte van hulp met ‘n ontsnapping, brandstigting en die skending van ‘n liggaam. Bester se regsverteenwoordiger, MoAfrica Wa Maila, het tydens […]
# Acting Police minister, Firoz Cachalia, says attacks on police officials are attacks on the rule of law and the authority of the democratic state. This follows the recent killings of police members in Reiger Park, Gauteng, and Knysna in the Western Cape. Cachalia briefed the media on the crime statistics for April to June […]
# Brandstofprysskokke wag volgende week op Suid-Afrikaanse motoriste. Data van die Sentrale Energiefonds toon 95-oktaan petrol se prys kan met meer as een-rand per liter styg, en dié van 93-oktaan met 93-sent. Dieselpryse sal na verwagting met byna drie-rand per liter styg en lampolie met twee rand-16-sent per liter. Gauteng se dieselprys kan weer tot […]
# Fuel price shocks await South African motorists next week. Central Energy Fund data shows 95-octane petrol’s price could increase by more than one-rand a litre, while 93-octane petrol price may rise by 93-cents. Diesel prices are expected to increase by almost three-rand a litre, while the price of illuminating paraffin could go up by […]
# The prison escape trial of convicted rapist and murderer Thabo Bester, Nandipha Magudumana and their co-accused will run in the Free State High Court from 19 April to 18 June next year. They face charges including aiding and abetting escape, arson and violating a corpse. During their brief pre-trial appearance today, Bester’s lawyer, MoAfrica […]
# Die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni sê die Shongwe-kommissie het bevind slagoffers van taxiverwante geweld in Gauteng is met hoëkalibergewere en ander vuurwapens doodgeskiet. Sibanyoni het voor die Madlanga-kommissie getuig die wapens is soortgelyk aan dié wat staatsinstellings soos die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en die polisie gebruik. Hy sê die kommissie het Ezinkabi ook geïdentifiseer […]
# Taxi boss Joe “Ferrari” Sibanyoni says the Shongwe commission found that victims of taxi-related violence in Gauteng were shot with high-calibre rifles and other firearms. Sibanyoni told the Madlanga commission some weapons were similar to those issued to state agencies, including the South African National Defence Force and police. He says the commission also […]
# Die DA in die Wes-Kaap neem kennis van die ANC se erkenning dat voortdurende moorde en geweldsmisdaad gemeenskappe in die provinsie raak en dringend aandag verg. Gillion Bosman van die DA sê dit is egter nie genoeg om die probleem net te erken nie en vra ANC-lede in die provinsiale wetgewer om hul invloed […]
# Die vakbondfederasie COSATU prys SAMWU vir sy volgehoue stryd namens werkers van die Msunduzi Plaaslike-munisipaliteit in KwaZulu-Natal en die Kannaland Plaaslike-munisipaliteit in die Wes-Kaap. Die vakbond het opgetree teen die praktyk om werknemers vir jare op kontrakte aan te hou en die versuim om uitstaande oortydbetalings te vereffen. COSATU se woordvoerder, Nonzuzo Dlamini, sê […]