# Die DA versoek werkers om inligting te verskaf oor munisipaliteite wat versuim om pensioenbydraes oor te betaal. Inligting aan die Parlement toon 16 munisipaliteite in die Vrystaat, die Oos-Kaap, die Noord-Kaap en Noordwes het versuim om 1,79-miljard-rand se agterstallige pensioengeld te betaal, 80-persent daarvan in die Vrystaat en Noordwes. Die DA-lid, Marina van Zyl, sê wanneer pensioenbydraes van amptenare se salarisse afgetrek maar nie oorbetaal word nie, benadeel dit hulle en hul gesinne:
DA rig waarskuwing oor agterstallige pensioenbetalings in 16 munisipaliteite [KLANK]
AFR ZylONContributions