# Die Ouditeur-generaal se kantoor sê nie-nakoming in verkryging en gevolgebestuur, strategiese beplanning en prestasiebestuur bly ʼn probleem in die onderwyssektor. Vrugtelose en verkwistende uitgawes het toegeneem van 7,48-miljoen-rand in 2024/25 tot 175,6-miljoen-rand in 2025/26, met die Vrystaat die grootste bydraer. Die Gautengse Onderwysdepartement het die meeste bygedra tot die 20,7-miljard-rand se onregmatige uitgawes wat […]
# ʼn Multidissiplinêre Operasie Shanela in Silverton en Garsfontein in Tshwane het die naweek gelei tot die inhegtenisneming van 444 verdagtes. Die optrede was gemik op gesoekte misdadigers, ernstige en geweldsmisdaad, onwettige immigrasie, dwelmverwante oortredings en drank-verkooppunte wat die wet oortree. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 353 gesoekte misdadigers is aangekeer, onder meer vir moord, […]
# Die Stad Kaapstad vra inwoners om die manier te verander waarop hulle hawelose mense ondersteun. Alex Swartz, wat self dakloos was, het gister deelgeneem aan die eerste Nelson Mandela-marathon met die tema, Stride To Survive. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê inwoners word aangemoedig om op verantwoordelike wyse te gee en ingrypings […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Gesondheid is bekommerd oor maagdermkanaal-siektes in Bronkhorstspruit en omliggende gebiede in die Stad Tshwane. Die afgelope ses dae is ongeveer 160 diarree- en maagverwante siektes in die metro aangemeld. Tshwane sê ʼn siekte wat deur water oorgedra word is ʼn moontlike oorsaak, maar die ondersoek duur voort. Die komitee se voorsitter, […]
# Western Cape MEC of Social Development Wendy Kaizer-Philander has welcomed the decision by the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration’s Essential Services Committee to designate critical child protection services as essential services. She says the decision is an important step towards strengthening the protection of vulnerable children, and recognising the vital work of professionals […]
# Die United Progressive People Alliance het die verwydering en vernietiging van sy verkiesingsplakkate in Soshanguve, Tshwane, skerp veroordeel. ‘n ANC-lid is in verband met die voorval in hegtenis geneem en sal na verwagting vandag in die Soshanguve-landdroshof verskyn. Die Alliansie se woordvoerder, Abel Tau, sê die Verkiesingskommissie moet kennis neem van sulke voorvalle en […]
# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering het munisipaliteite en ander staatsinstellings wat toekennings by die 2026 Toekoms van HR ontvang het, gelukgewens. Die Stad Kaapstad is aangewys as algehele wenner in die kategorie vir voorkeur-werkgewer vir organisasies in die openbare sektor. Die toekenning gee erkenning aan organisasies wat hul mense eerste stel en werksplekke […]
# The Auditor-General’s office says procurement and consequence management, strategic planning and performance management remain the key areas of compliance weaknesses across the education sector. Fruitless and wasteful expenditure in the sector increased from 7.48-million-rand in 2024/25 to 175.6-million-rand in 2025/26, with the Free State being the top contributor. The Gauteng Education Department was the […]
# The City of Cape Town is urging residents to change how they support people living on the street by giving a hand-up, not a handout. Alex Swartz, who has lived experience of homelessness, ran the inaugural Nelson Mandela Marathon yesterday under the banner of Stride To Survive. Mayoral Committee Member for Community Services and […]