Skip to content

UPPA veroordeel verwydering van verkiesingsplakkate in Soshanguve [KLANK]

# Die United Progressive People Alliance het die verwydering en vernietiging van sy verkiesingsplakkate in Soshanguve, Tshwane, skerp veroordeel. ‘n ANC-lid is in verband met die voorval in hegtenis geneem en sal na verwagting vandag in die Soshanguve-landdroshof verskyn. Die Alliansie se woordvoerder, Abel Tau, sê die Verkiesingskommissie moet kennis neem van sulke voorvalle en die verkiesingsreëls toepas om te verseker dat alle politieke partye ‘n regverdige geleentheid het om ‘n veldtog te voer:

ENG TauONPosters