Skip to content

Operasie Shanela lei tot inhegtenisneming van meer as 400 verdagtes in Silverton en Garsfontein [KLANK]

# ʼn Multidissiplinêre Operasie Shanela in Silverton en Garsfontein in Tshwane het die naweek gelei tot die inhegtenisneming van 444 verdagtes. Die optrede was gemik op gesoekte misdadigers, ernstige en geweldsmisdaad, onwettige immigrasie, dwelmverwante oortredings en drank-verkooppunte wat die wet oortree. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 353 gesoekte misdadigers is aangekeer, onder meer vir moord, poging tot moord, verkragting, geslagsgeweld en gewapende roof. Hy sê 57 onwettige immigrante is aangekeer en aan immigrasie-amptenare oorhandig:

AFR DykONSuspects