Skip to content

Masemola is vasbeslote om polisie te verenig en integriteit te versterk [KLANK]

# Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê sy terugkeer na diens dui op ‘n hernude verbintenis tot eenheid, aanspreeklikheid, hervorming en beter wetstoepassing. Hy het ‘n nuuskonferensie gehou in die Polisie-opleidingsakademie in Pretoria met sy terugkeer nadat president Cyril Ramaphosa verlede week sy skorsing opgehef het. Masemola sê die Polisiediens is groter as enige individu en die grondwetlike mandaat moet altyd voorrang geniet bo persoonlike belange, interne verskille en individuele omstandighede:

ENG MasemolaOnResponsibility