# KwaZulu-Natal se rampbestuurspanne is op hoë gereedheidsgrondslag geplaas voor erge donderstorms wat van vanmiddag tot middernag in dele van die provinsie verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak vier-waarskuwing vir donderstorms en ‘n vlak twee-waarskuwing vir skadelike winde uitgereik. Die woordvoerder van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Siboniso Mngadi, sê die toestande kan oorstromings asook skade aan huise en infrastruktuur veroorsaak:
Vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir dele van KZN uitgereik [KLANK]
ENG MngadiOnSevereThunderstorms