# The City of Cape Town says more than eleven-thousand young people between the ages of 14 and 35 received skills development training during the last financial year. The participants were recruited from across the metro through schools, local sub-councils, and youth organisations. Mayoral committee member for Community Services and Health, Francine Higham, says the […]
# The People’s Cost of Care Report, published by author and activist Candice Leigh King, has found that 16-thousand-210 of the 17-thousand-265 respondents oppose the City of Cape Town’s proposed N2 wall project. The controversial 114-million-rand project includes a three-metre barrier and a range of safety interventions along a nine-kilometre stretch of the highway between […]
# Die 23-jarige Jeanet Mokoena, ʼn student aan die Universiteit van die Wes-Kaap, het ʼn bloedkankerpasiënt in Amerika ʼn nuwe kans op lewe gegee. Die honneurs-student in Taalwetenskap het van haar stamselle geskenk deur die DKMS, ʼn internasionale organisasie wat bloedkanker en ander bloedsiektes bestry deur pasiënte te help om geskikte stamsel-skenkers te vind. Mokoena […]
# Twenty-three-year-old University of the Western Cape student Jeanet Mokoena has given a leukaemia patient in the United States a fighting chance at life. The Linguistics Honours student donated her stem cells through the DKMS, an international organisation dedicated to fighting blood cancer and other blood disorders, by helping patients find matching stem cell donors. Mokoena […]
# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer het die stigting van ‘n tegniese komitee vir bestuurskole saam met ‘n voorgestelde Gautengse Bestuurskoolraad voorgestel. Dit is om operasionele uitdagings aan te spreek, nakoming in die bedryf te verbeter en toegang tot bestuurslisensie-toetsdienste te verbeter. Daar is meer as 454 bestuurskole regoor die provinsie. Kedibone Diale-Tlabela, […]
# ActionSA in Tshwane kritiseer die EFF se burgemeesterskomiteelid vir Gesondheid, Tshegofatso Mashabela, oor haar reaksie op die voortslepende waterbesmetting in Bronkhorstspruit. Dit volg op die uitbreking van maagdermsiektes onder 408 mense tussen 7 en 18 Oktober. Die meeste pasiënte is jonger as vier jaar. ActionSA-woordvoerder Henriette Frohlich sê Mashabela is nie op die grond saam […]
# The Gauteng Department of Roads and Transport has proposed the establishment of a driving school technical committee alongside a proposed Gauteng Driving School Council. This is to address operational challenges, improve industry compliance, and enhance access to driving licence testing services. There are more than 454 driving schools across the province. Gauteng Roads and […]
# Die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement ondersoek 111 gevalle van maagderm-siekte wat onder studente en personeel by die Rhodes Universiteit in Makhanda aangemeld is. Die betrokke persone het die afgelope naweek diarree, maagkrampe, naarheid en koors ontwikkel. Die departement se woordvoerder, Siyanda Manana, sê voorlopige watertoetse by die universiteit dui op besmetting en hoë vlakke koliform-tellings, die teenwoordigheid […]
# Die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, verskyn na verwagting vandag in die Musina-landdroshof in Limpopo. Hy staar bykomende aanklagte in die gesig oor vermeende diefstal en geldwassery wat verband hou met twee voertuie wat aan ABSA behoort. Carrim is tans in aanhouding en wag op uitspraak in ʼn borgtogaansoek vir oortreding van die Wet […]