# Johannesburg Water doen ‘n beroep op inwoners om hul waterverbruik te verminder, aangesien die hoë vraag druk op die stad se watervoorsieningstelsels plaas. Inwoners word daaraan herinner om by vlak 1-beperkings te hou wat in sluit tuine mag nie natgemaak word nie en swembaddens mag nie tussen 06:00 en 18:00 gevul word nie. Die […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement waarsku werksoekers teen vals aanlyn advertensies vir onderwysposte en poste as eksamenassistente. Een vals advertensie beweer werklose jongmense kan agt-duisend-230-rand verdien deur in Desember matriekeksamenvraestelle na te sien. Millicent Merton van die Departement doen ‘n beroep op werksoekers om vakatures deur amptelike kanale te verifieer, en waarsku die departement sal nooit […]
# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Lebogang Maile, het die Departement se nulverdraagsaamheid teenoor seksuele misbruik herbevestig, nadat ‘n graad vier-leerder by die Busisiwe-laerskool in Soweto na bewering deur ‘n onderwyser seksueel aangerand is. Die onderwyser is hangende dissiplinêre verrigtinge op voorsorgskorsing geplaas. Maile het vandag die skool besoek en sielkundige ondersteuning vir die […]
# Die EFF, onder leiding van die Tshwane-burgemeesterskandidaat en tesourier-generaal Omphile Maotwe, het klagtes by die Openbare Beskermer en die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien oor die stad se waterkrisis. Die party voer aan dat die versuim om veilige water te voorsien en gemeenskappe wat geraak word, betyds te waarsku, inwoners se gesondheid en lewens in gevaar […]
# Activists and Citizens Forum sê alle politieke partye in Tshwane is verantwoordelik vir die waterkrisis in Bronkhorstspruit. Woordvoerder Dennis Bloem sê besoedelde water stel lewens in gevaar, met inwoners wat nie gebottelde water kan bekostig nie en gedwing word om onveilige water te drink. Bloem sê politieke leiers maak beloftes wat nooit verwesenlik word […]
# Huldeblyke stroom in vir die 65-jarige Janine Lochrenberg, wat gister in ‘n haai-aanval op Orientstrand in KuGompo City in die Oos-Kaap gesterf het. Die afgetrede kernradiograaf en mediese fisikus was ook ‘n talentvolle musikant en ‘n ywerige oopwaterswemmer. Sy word beskryf as intelligent, bedagsaam en dapper. Die Oos-Londense Oopwater-swemvereniging sê Lochrenberg is dood waar […]
# Gauteng Education MEC Lebogang Maile has reaffirmed the department’s zero-tolerance approach to sexual abuse after a grade four learner was allegedly sexually assaulted by a teacher at Busisiwe Primary School in Soweto. The teacher has been placed on precautionary suspension pending disciplinary proceedings. Maile visited the school today and arranged psychological support for the […]
# The Activists and Citizens Forum is holding all political parties in Tshwane responsible for the water crisis in Bronkhorstspruit. Spokesperson Dennis Bloem says contaminated water is endangering lives, while residents who cannot afford bottled water are forced to drink unsafe supplies. Bloem accuses political leaders of making empty promises and alleges the water tanker […]
# Tributes are pouring in for 65-year-old Janine Lochrenberg, who died in a shark attack at Orient Beach in KuGompo City in the Eastern Cape yesterday. The retired nuclear radiographer and medical physicist was also a talented musician and passionate open-water swimmer. She has been described as intelligent, thoughtful and brave. The East London Open […]