# CapeNature sal vanaf die begin van volgende maand nuwe fooie vir kommersiële verfilming by reservate regoor die Wes-Kaap instel. Die nuwe tariefstruktuur sal produksies volgens die grootte van filmspanne hef, met ‘n nuwe kategorie vir produksies met meer as 100 mense. Fooie sal ook styg vir permitte, basiskampe en omgewingsbeheerbeamptes. Die uitvoerende hoof van […]
# ActionSA het die stadsbestuurder van eThekwini, Musa Mbhele, by die Nasionale Vervolgingsgesag aangegee oor beweerde korrupsie wat verband hou met die Phoenix-behuisingsprojek. Dit volg nadat die Spesiale Ondersoekeenheid bewyse van korrupsie gevind het en aanbeveel het verskeie maatskappye en individue moet op die swartlys geplaas word. Alan Beesley van ActionSA sê sommige van die […]
# Bontebok Nasionale Park in die Wes-Kaap het weer vir die publiek oopgemaak nadat dit in Mei deur verwoestende vloede beskadig is. Die vloede het chalets, die piekniekterrein en die hooftoegangspad beskadig, met herstelwerk wat na verwagting sowat 12-miljoen-rand sal kos. Herstelwerk aan die oorblywende fasiliteite en roetes is steeds aan die gang. Die minister […]
#Die VF Plus sê Ekurhuleni se jongste burgemeestersverslag toon ernstige finansiële en diensleweringsdruk. Denise Janse van Rensburg van die party sê dit toon van die 231 beloftes wat in die vierde kwartaal van 2025/26 gemaak is, is slegs 58, of nagenoeg 25-persent, voltooi, 35 is aan die gang en 138 is steeds uitstaande. Die verslag […]
# Stad Tshwane gaan voort met planne om sy eie Hooggeregshof-skikkingsooreenkoms met Kleinfontein te betwis, al het die Afrikaner-only township sy finansiële en administratiewe verpligtinge ingevolge die ooreenkoms nagekom. Kleinfontein Aandeleblok, die onderneming wat die skikking bestuur, het gister sy uitstaande agterstallige skuld betaal en ‘n omvattende aansoek ingedien om die grond te ontwikkel, wat […]
# Die Vergelegen-wynlandgoed in Somerset-Wes het hierdie seisoen 137 Nguni-kalwers verwelkom, met ‘n verdere agt wat nog verwag word. Die kudde bestaan nou uit meer as 450 diere. Die nuwe aanwinste sluit suiwer Nguni’s en Nguni/Angus-kruisings in. Die kruisings toon indrukwekkende groei danksy hul Angus-afkoms. Vergelegen het Angus-beeste in 2024 by sy teelprogram ingesluit om […]
# Die vonnisoplegging van die veroordeelde reeksmoordenaar Rosemary Ndlovu en haar medebeskuldigde, Nomsa Mudau, is in die Streekhof in Kemptonpark, Gauteng, tot 15 September uitgestel. Die twee is in Mei skuldig bevind aan aanhitsing tot moord omdat hul in 2018 betrokke was by ‘n komplot om Mudau se destydse man, Justice, te vermoor. Die huurmoordenaar […]
# ANC-takke in die Oos-Kaap is blykbaar in rep en roer nadat hulle die Verkiesingskommissie se sperdatum vir kandidaatlyste misgeloop het. Takke in OR Tambo, Alfred Nzo en Chris Hani vrees hulle kan uitgesluit word van November se plaaslike regeringsverkiesing. Bronne sê interne geskille oor kandidaatkeuring het indiening vertraag. Van hulle het glo eers ná […]
# The sentencing of convicted serial murderer Rosemary Ndlovu and her co-accused, Nomsa Mudau, has been postponed to 15 September in the Kempton Park Regional Court in Gauteng. They were in May found guilty of incitement to commit murder in connection with the 2018 plot to murder Mudau’s then husband, Justice. The court heard the […]