# Die DA beweer Stad Tshwane het nie genoeg kontant om werknemers te betaal nie, wat kommer veroorsaak oor die metro se finansiële gesondheid. Die DA-lid, Jacqui Uys, beweer die stad het slegs genoeg geld om salarisse te verwerk, ondanks die versekering dat sy begroting befonds is. Sy sê Tshwane se inkomste is sowat drie-miljard-rand […]
# City of Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says it’s business as usual in the city, with roads open, public transport operating normally and no incidents of xenophobic violence reported. The city has activated joint operations centres and increased law enforcement deployments to monitor today’s nationwide protests. Residents are urged to report any incidents to […]
# Tradisionele Zoeloe-krygerregimente, bekend as Amabutho, het aangesluit by betogers wat in King Dinuzulu-park in Durban vergader voor ‘n optog teen onwettige immigrante. Die betogers ruk op na die stad onder swaar polisieteenwoordigheid, met owerhede wat die situasie dophou om te verseker dit bly vreedsaam. Beamptes het deelnemers gevra om binne die wet te betoog […]
# Die Stad Kaapstad se rampkoördineringspan sê ‘n paar voorvalle rondom betogings teen onwettige buitelanders is vanoggend aangemeld. Woordvoerder Charlotte Powell sê eenhede is op die toneel by ‘n byeenkoms in Bloekombos, ‘n groep op die Parade, en ‘n poging tot winkelplundering in Gugulethu, waar die polisie en die Metropolisie ingegryp het. Sy sê groot […]
# Traditional Zulu warrior regiments, known as Amabutho, have joined protesters gathering at King Dinuzulu Park in Durban ahead of an anti-illegal immigration march. The demonstrators are marching through the city under heavy police presence, with authorities monitoring the situation to ensure it remains peaceful. Officials have urged participants to protest within the law and […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het belanghebbendes aangespoor om voorkeur te gee aan die oplossing van bedryfsuitdagings op die Kaapstadse hawe voor die nuwe uitvoerseisoen. Daar word geraam dat ongeveer 55-duisend ton tafeldruiwe herlei is weens bedryfs-uitdagings op die hawe gedurende die vorige spits-uitvoerperiode. Meyer sê sulke wegwysings […]
# Duisende Malawiese burgers het voor Binnelandse Sake se kantoor in Musina, Limpopo, bymekaargekom met die hoop om die nodige dokumentasie te bekom om na hul vaderland terug te keer. Die groep, wat vanaf KwaZulu-Natal vervoer is, wag sedert gisteraand, terwyl baie sukkel met tekorte aan voedsel, geld en vervoer na Malawi. Die owerhede sê […]
# Lesotho se regering het vyf busse ontplooi om sy burgers te help wat vanaf Suid-Afrika wil terugkeer huis toe te midde van toenemende kommer oor spanning tussen plaaslike inwoners en buitelanders. Dit sal burgers van Durban, Pietermaritzburg en Newcastle in KwaZulu-Natal vervoer, weens vrees en onsekerheid in gemeenskappe. Owerhede sê die repatriasie is vrywillig […]
# The Gauteng Departments of Community Safety and Education urge parents, guardians, and caregivers to prioritise children’s safety during the winter school holidays. In a joint statement issued yesterday, with schools closed until 21 July, authorities warn that increased outdoor activity, travel, and online exposure may place children at greater risk. Parents are encouraged to […]