# The Western Cape Department of Infrastructure says work is progressing on the 797-million-rand N7 upgrade north of Cape Town, with completion expected in March next year. The project includes five kilometres of new road and six bridges to improve road safety and traffic flow, while bringing the route up to freeway standards. So far, […]
# The Gauteng Department of Roads and Transport has temporarily suspended three public transport licensing requirements for six months following concerns from taxi, scholar transport and e-hailing operators. The suspended requirements include police clearance certificates, labour law compliance, and professional driving permits for licence owners who do not drive public transport vehicles themselves. The department’s […]
# Die EFF eis die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, moet bedank weens die waterkrisis in Bronkhorstspruit, wat na bewering 408 mense siek gemaak het. Die party beweer water uit die Bronkhorstspruit-waterbehandelingsaanleg is vir drie weke sonder chloor voorsien, wat inwoners gevaar gestel het. Hulle het ook strafregtelike klagte teen die burgemeester en die stadbestuurder […]
# Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê die Nasionale Waterkrisis-komitee sal aandag gee aan die waterkrisis in Bronkhorstspruit, Tshwane, waar kraanwater as onveilig vir menslike gebruik verklaar is ná ‘n uitbraak van maagdermsiektes. Tydens ‘n ANC deur-tot-deur-veldtog in Daveyton, Ekurhuleni, het Ramaphosa om verskoning gevra vir die siektes en beklemtoon swak waterbehandeling mag […]
# Die voormalige waarnemende hoof van Misdaadinligting, Generaal-majoor Mulangi Mphego, is in die Johannesburgse landdroshof borgtog van vyf-duisend-rand toegestaan. Hy staan tereg op ‘n aanklag van die onwettige besit van meer as 100 rondtes ammunisie wat deur die polisie uitgereik is. Hy mag nie met getuies in verbinding tree nie, maar hoef nie by die […]
# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer het drie lisensiëringsvereistes vir openbare vervoer vir ‘n tydperk van ses maande opgeskort, na kommer deur operateurs in die taxi-, skoolvervoer- en e-taxi-sektore. Die vereistes wat opgeskort is, sluit in polisieklaring-sertifikate, voldoening aan arbeidswetgewing, en professionele bestuurspermitte vir lisensiehouers wat nie self openbare vervoervoertuie bestuur nie. Lesiba […]
# Die Vryheidsfront Plus vra dringende optrede om die toename in veediefstal in die Vrystaat te stuit, aangesien polisie-waarskuwings nie voldoende is nie. Volgens die party is meer as een-duisend-600 beeste en 730 skape, met ‘n geraamde waarde van agt-miljoen-rand, die afgelope maand in die provinsie gesteel. Jan van Niekerk van die VF Plus sê […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur sê werk vorder goed aan die opgradering van die N7 noord vn Kaapstad en die projek ter waarde van 797-miljoen-rand sal na verwagting in Maart volgende jaar voltooi wees. Die projek sluit ‘n nuwe pad van vyf kilometer en ses brûe in om padveiligheid en verkeersvloei te verbeter, terwyl […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die Stad Tshwane moet verantwoordelik gehou word nadat 408 mense siek geword het weens maagderminfeksies weens besmette drinkwater in Bronkhorstspruit en omliggende gemeenskappe. ’n Gesamentlike ondersoek het bevind die plaaslike watersuiweringsaanleg het vir drie weke water sonder chloor versprei, weens probleme met die stad se chloortoevoer. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging […]