# The City of Cape Town says the Scottsdene Wastewater Treatment Works’ recently constructed treated effluent pump station is set to bolster the metro’s water saving efforts by six million litres a day. The plant has previously benefited from capacity upgrades in 2010 and 2020 to service a growing population. Mayoral committee member for Water […]
# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap vra inwoners om deel te neem aan ʼn opname oor die uitwerking van die onlangse stormweer op strande, duine en kuseiendomme. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, het inwoners aangemoedig om verslag te doen oor dit wat hulle tydens of na die storm waargeneem het. Dit sluit in erosie, […]
# The City of Tshwane says Rand Water and Eskom will embark on their planned annual maintenance of infrastructure, which will be carried out from May 29th to July 17. Rand Water’s maintenance work at the Palmiet, Zuikerbosch and Mapleton systems will help improve their network’s reliability and efficiency ahead of the winter season. The […]
# Die Stad Tshwane verwelkom die opbouende gesprekke tussen die Tshwane-metropolisiedepartement en die Menlyn Park-winkelsentrum se bestuur. Dit hou verband met klagtes oor geraas na onlangse vermaak-geleenthede wat by die sentrum se leefstylsentrum aangebied is. Die sentrum is een van die grootste winkelsentrums in Suid-Afrika. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê openbare vermaak en […]
# The George Municipality in the Western is calling on coastal residents to participate in a survey aimed at assessing the impact of the recent storms on beaches, dunes and coastal properties. Spokesperson Ntobeko Mangqwengqwe encourages residents to report what they observed during or after the storm, including erosion, flooding, wave overtopping and damage to […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die afdanking van die Gautengse Dobbelraad se uitvoerende hoof, Karabo Mbele, oor bestuursmislukkings en growwe wangedrag. Die raad se finansiële hoof, Oscar Maripane, is geskors na onthullings van verkrygingsonreëlmatighede en mislukte finansiële bestuur. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naicker, sê die ingryping is ʼn belangrike stap om aanspreeklikheid, etiese bestuur […]
# Die DA in Gauteng vra die provinsiale regering om die vernietigende begroting-besnoeiing van 64-persent by Kwintiel 5-skole onmiddellik om te keer. Die party het ʼn griefskrif wat deur meer as 16-duisend inwoners onderteken is, amptelik aan die Gautengse portefeuljekomitee oor Onderwys oorhandig. Michael Waters van die DA sê hierdie besnoeiings is nie abstrakte syfers op […]
# The City of Tshwane has welcomed the constructive engagement held between the Tshwane Metro Police Department and the management of Menlyn Park Shopping Centre. This is in regard to noise complaints linked to recent entertainment events hosted at the mall’s lifestyle centre. The centre is one of the largest malls in South Africa. Mayoral […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy is bekommerd omdat die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad die Wet op Openbare Verkryging in die Konstitusionele Hof uitdaag. Volgens die wet sal al die staat se verkryging hanteer word deur ʼn sentrale kantoor in Nasionale Tesourie. Dit bevat ook riglyne vir voorkeurverkryging in ooreenstemming met die regering […]