Skip to content

Suliman Carrim kan bykomende aanklagte verwag weens beweerde smokkel van voertuie [KLANK]

# Die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, verskyn na verwagting vandag in die Musina-landdroshof in Limpopo. Hy staar bykomende aanklagte in die gesig oor vermeende diefstal en geldwassery wat verband hou met twee voertuie wat aan ABSA behoort. Carrim is tans in aanhouding en wag op uitspraak in ʼn borgtogaansoek vir oortreding van die Wet op Kommissies nadat hy versuim het om voor die Madlanga-kommissie te verskyn. Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekswoordvoerder in Limpopo, Mashudu Malabi, sê die saak hou verband met ʼn voorval op 22 Julie:

ENG MalabiOnCarrim