# The City of Cape Town says it is working to process pensioner rebate applications as quickly as possible amid high application volumes. Residents older than 60 years and with a household income of up to 27-thousand may be eligible for rates relief. Mayoral committee member for Finance, Siseko Mbandezi, says eligible residents who have not […]
# Die DA in Gauteng is bekommerd oor die groeiende waterkrisis in die provinsie. Dalende watervlakke in Rand Water se Vlakfontein-reservoir bedreig watervoorsiening aan Benoni, Daveyton en Etwatwa. Gemeenskappe in Johannesburg wat deur die Kommando-stelsel bedien word, ervaar herhaaldelike onderbrekings. In Tshwane kan inwoners van Bronkhorstspruit nie kraanwater gebruik nie want dis besoedel. DA-woordvoerder Stephen […]
# Die vakverbond COSATU in Gauteng veroordeel ʼn onderwyser se beweerde verkragting van ʼn negejarige graad 4-leerder by die Busisiwe Primary School in Zola, Soweto, ten sterkste. Die onderwyser het homself Woensdag aan die polisie oorhandig en gister in die Protea-landdroshof verskyn. Die saak is tot volgende Donderdag uitgestel vir ʼn borgtog-verhoor, en die beskuldigde […]
# Polisie in KwaZulu-Natal het meer lede ontplooi in gebiede wat geraak word deur onlangse aanvalle op buitelanders in Durban. Dit volg na talle voorvalle die afgelope twee dae, insluitend die dood van ʼn buitelandse burger wat na bewering gister deur ʼn groep van sowat 50 mense in die middestad aangerand is. Die polisiewoordvoerder, Robert […]
# President Cyril Ramaphosa het verskoning gevra en erken dis grondwetlike versuim dat Simon Mofokeng en wyle Tshokolo Joseph Mokoena se hofsake nie hanteer is nie. Hulle was 19 jaar in die tronk nadat hulle verkeerdelik skuldig bevind is aan die moord in 1992 op ʼn polisiebeampte in die Vrystaat. Die Konstitusionele Hof het vroeër […]
# The City of Tshwane has activated alternative water supplies for the Pretoria CBD and surrounding areas. This comes after water-quality tests detected microbiological contamination in water supplied from the Findlay Reservoir. The contamination was detected after a sewer pipe burst, resulting in elevated microbial levels that exceeded the capacity of the existing chlorination measures. […]
# The DA in Gauteng has expressed concern about the growing water crisis in the province. Rand Water’s Vlakfontein reservoir is running low, threatening supply to Benoni, Daveyton and Etwatwa. In Johannesburg, communities supplied by the Commando system experience repeated interruptions. In Tshwane, Bronkhorstspruit’s residents cannot use their tap water due to contamination. The DA’s […]
# Die regering ondersoek 111 gevalle van mense met maagdermsiekte aan die Rhodes-universiteit in Makhanda, asook 23 gevangenes in die St Albans-korrektiewe sentrum in Nelson Mandelabaai, Oos-Kaap. Die aangemelde gevalle ervaar almal simptome soos erge buikkrampe, diarree, braking en dehidrasie. Die woordvoerder vir die Departement van Water en Sanitasie, Wisane Mavasa, sê hulle wag nog […]
# Union federation COSATU in Gauteng has strongly condemned the alleged rape of a nine-year-old Grade 4 learner by an educator at Busisiwe Primary School in Zola, Soweto. The accused educator handed himself over to the police on Wednesday and made his first appearance at the Protea Magistrate’s Court yesterday, where the matter was postponed […]