# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se skikkingsooreenkomste met verskeie ondernemings en individue wat voordeel getrek het uit die departement se onreëlmatige kontrakte van 431-miljoen-rand. Woordvoerder Onwabile Lubhelwana sê die kontrakte was vir die ontsmetting en sanitasie van skole tydens die Covid-19-pandemie, tussen Maart en Desember 2020. Hy sê […]
# Gauteng MEC for Education, Lebogang Maile has welcomed the Special Investigating Unit’s settlement agreements with various companies and individuals who had benefitted from the department’s irregular 431-million-rand contracts. Spokesperson Onwabile Lubhelwana says this was for the decontamination, disinfection, and sanitisation of schools during the Covid-19 pandemic between March and December 2020. He says the […]
# Die George-munisipaliteit het noodwatertariewe opgehef en waterbeperkings vanaf Vlak 2D na Vlak 2B verslap. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê die besluit volg nadat daar ‘n beduidende verbetering in die opgaarkapasiteit van die Tuinroete-dam was, wat binne twee weke ná swaar reën in die opvanggebiede gestyg het van 46,09-persent tot byna 89-persent. Hy […]
# The George Municipality has lifted emergency water tariffs and the easing of water restrictions from Level 2D to Level 2B. The municipality’s spokesperson, Ntobeko Mangqwengqwe, says the decision follows a substantial improvement in storage levels at the Garden Route Dam, which increased from 46,09-percent to nearly 89-percent within two weeks after heavy rainfall in […]
# Die Gautrein-bestuursagentskap gaan ‘n nuwe aanvraagdiens bekendstel om toegang tot stasies in Gauteng te verbeter. Die toepassing-gebaseerde stelsel, genaamd Gau Express, sal pendelaars intyds met bestuurders verbind om eerste- en laaste-myl-reisuitdagings aan te spreek. Albi Modise van die agentskap sê die diens is daarop gemik om reise na en van Gautrein-stasies geriefliker, betroubaarder en […]
# The Gautrain management agency is set to introduce a new on-demand service to improve access to its stations in Gauteng. The app-based system, called Gau Express, will connect commuters with drivers in real time to help address first- and last-mile travel challenges. The agency’s Albi Modise says the service aims to make trips to […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, sê daar is nie langer wegkomkans vir stropers nie. Dit volg na twee operasies die week in die Wes-Kaap, waartydens 500-kilogram perlemoen, ter waarde van ongeveer 900-duisend-rand, tydens klopjagte in Simonstad en Grabouw gekonfiskeer en verskeie mense aangekeer is. Aucamp waarsku pogings om die […]
# Forestry, Fisheries and the Environment minister Willie Aucamp says there is no safe haven for poachers following two anti-poaching operations in the Western Cape. More than 500 kilograms of abalone, worth about 900-thousand-rand was seized in raids in Simon’s Town and Grabouw this week, with arrests made during the operations. Aucamp warned that poachers […]
# Die DA sê die Wes-Kaap gaan swaar ekonomiese verliese en ‘n groeiende humanitêre krisis moet hanteer, na die onlangse vloede. Volgens die party is meer as twee-duisend plaaswerkers en hul gesinne in die Kaapse Wynland ontwortel, terwyl plase, wingerde, boorde en plattelandse infrastruktuur ernstig beskadig is. Noko Masipa van die DA sê elektrisiteitsprobleme bedreig […]