# The City of Cape Town says the 32-million-rand upgrade of Mandela Park Stadium in Khayelitsha is on track for completion ahead of the upcoming athletics season. The first phase, including the new athletics track, is complete. The second phase will upgrade seating, lighting, paving and ablution facilities. Mayoral committee member for Community Services and […]
# President Cyril Ramaphosa says political disputes and instability must not disrupt essential municipal services. In his address at the launch of the revised white paper on local government at the Birchwood Hotel in Boksburg, Ramaphosa said municipalities must continue providing reliable water, electricity and other basic services, regardless of political differences. He warned residents […]
# Die Stad Kaapstad sê die opgradering van 32-miljoen-rand van die Mandela Park-stadion in Khayelitsha, is op koers om voor die komende atletiekseisoen voltooi te wees. Die eerste fase, wat die nuwe atletiekbaan insluit, is afgehandel. Die tweede fase behels die opgradering van sitplekke, beligting, plaveisel en ablusiegeriewe. Die lid van die burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsdienste […]
# President Cyril Ramaphosa sê politieke geskille en onbestendigheid moet nie noodsaaklike munisipale dienste ontwrig nie. Ramaphosa het in sy toespraak by die bekendstelling van die hersiene witskrif oor plaaslike regering by die Birchwood-hotel in Boksburg gesê munisipaliteite moet voortgaan om betroubare water, elektrisiteit en ander basiese dienste te verskaf, ongeag politieke verskille. Hy het […]
# Die beskuldigde in die Katlehong-massaskietery, Fani John Sibeko, het sy borgtogaansoek voorlopig laat vaar in die Landdroshof in Palm Ridge, Gauteng. Hy staan tereg op aanklagte van moord met voorbedagte rade, poging tot moord en vuurwapenverwante oortredings nadat hy na bewering verlede week op roubeklaers losgebrand het, insluitend lede van die ANC-jeugliga wat teruggekeer […]
# President Cyril Ramaphosa het groot hervormings aangekondig om munisipaliteite wat nie effektief funksioneer nie, reg te ruk en dienslewering te verbeter. Tydens die bekendstelling van die hersiene witskrif oor plaaslike regering in Ekurhuleni, het Ramaphosa voorgestel munisipaliteite se verantwoordelikhede moet in lyn gebring word met die betrokke munisipaliteite se kapasiteit, aanspreeklikheid moet versterk word, […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die finale hersiene raamwerk van die Witskrif oor Plaaslike Regering is daarop gemik om aanspreeklikheid, finansiële volhoubaarheid en dienslewering in munisipaliteite te versterk. Hlabisa het in Boksburg, Ekurhuleni gepraat en sê die raamwerk stel merietegebaseerde aanstellings van munisipale amptenare, bekwame leierskap en behoorlike […]
# President Cyril Ramaphosa has announced major reforms aimed at fixing failing municipalities and improving service delivery. Speaking at the launch of the revised white paper on local government in Ekurhuleni, Ramaphosa proposed matching municipal responsibilities to their capacity, strengthening accountability and ensuring water and electricity revenue is used to maintain infrastructure. He said the […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel die Departement van Binnelandse Sake omdat hy na bewering versuim het om werknemers by die Durban-vlugtelingontvangssentrum in KwaZulu-Natal te beskerm. Claude Naicker van die PSA sê personeel is bevrees oor intimidasie, viktimisering, aanranding en lewensverlies in ‘n onbestendige omgewing, terwyl die Departement slegs administratiewe maatreëls instel. Hy sê die […]