# Die Durbanse polisie ondersoek die noodlottige aanranding van ‘n buitelandse burger deur ongeveer 50 mense in die middestad. Die woordvoerder, Robert Netshiunda, sê die man wat na raming in sy laat 30’s of vroeë 40’s was, is op die toneel dood verklaar. Die aanval het plaasgevind nadat twee mans uit ‘n groep, wat in […]
# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement het die gebruik van sy voertuie beperk tot noodsaaklike bedrywighede weens ernstige brandstoftekorte verbind met onbetaalde rekenings. Departementshoof Patrick Jaca het beamptes opdrag gegee om voertuie ná elke skof terug te besorg na hul staanplekke, aangesien brandstofkaarte versper is en vulstasies hul kredietgeriewe opgeskort het. Beamptes mag ook nie self vir […]
# Durban police are investigating the fatal beating of a foreign national by a crowd of about 50 people in the CBD. Spokesperson Robert Netshiunda says the man, believed to be in his late 30’s or early 40’s, was declared dead at the scene. The attack happened after two men broke away from a group […]
# Die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters bied vandag sy 2026-konferensie oor leierskap in klimaat en energie in Sandton, Johannesburg, aan. Die konferensie bring bedryfsleiers bymekaar om Suid-Afrika se energie-uitdagings, klimaatveerkragtigheid en volhoubare finansiering te bespreek. Sleutelonderwerpe sluit in die regverdige energie-oorgang, die balansering van ontkoling met ekonomiese groei en werkskepping, asook die lok van […]
# Die Motorbedryfpersoneelvereniging veroordeel die moord op ‘n motoris in ‘n vermeende spykerlokval naby die Carousel Plaza op die N1 in Tshwane. MISA sê dit vorm deel van ‘n kommerwekkende patroon georganiseerde aanvalle op snelweë. Woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola verwys na voorvalle waar voertuie op die N4 en in Bedfordview met klippe bestook is. Sy sê […]
# The Johannesburg Metro Police Department has restricted the use of its vehicles to essential operations amid serious fuel shortages linked to unpaid bills. In a directive issued by JMPD chief Patrick Jaca, officers have been instructed to return vehicles to their stations after every shift, as fuel cards have been blocked and service stations […]
# President Cyril Ramaphosa sê maatskappye moet opleiding en vaardigheidsontwikkeling vir jongmense as ‘n belegging in hul ondernemings beskou. Hy het tydens ‘n jeugindiensnemings-konferensie in Sandton, Johannesburg, gesê jongmense bring vars perspektiewe, veral terwyl nywerhede kunsmatige intelligensie begin gebruik. Ramaphosa sê bestaande programme vir jeugindiensneming moet lei tot volhoubare voortbestaan en nie net tydelike werk […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement vra gemeenskappe om te waak teen blootstelling aan lood as deel van die Internasionale Week vir die Voorkoming van Loodvergiftiging. Kinders en swanger vroue kan deur middel van stof, verf en speelgoed aan lood blootgestel word. Dit hou ernstige gevare in en kan breinontwikkeling en groei beïnvloed. Woordvoerder Steve Mabona sê […]
# Die Hooggeregshof in Polokwane, Limpopo, het die borgtogappèl-aansoek van die geskorste Tshwane-metropolisiebeampte Peter “Gagash” Nonyane en sy vrou, die prokureur Charlotte Tibana, geweier. Regter Karin Leanne Pillay het bevind hulle kon nie oortuigende redes vir hul vrylating aanvoer nie en kan moontlik met getuies inmeng. Hulle bly in aanhouding tot 6 November. Die twee […]