Skip to content

Ramaphosa vra sakeondernemings om in ontwikkeling van vaardighede vir jongmense te belê [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê maatskappye moet opleiding en vaardigheidsontwikkeling vir jongmense as ‘n belegging in hul ondernemings beskou. Hy het tydens ‘n jeugindiensnemings-konferensie in Sandton, Johannesburg, gesê jongmense bring vars perspektiewe, veral terwyl nywerhede kunsmatige intelligensie begin gebruik. Ramaphosa sê bestaande programme vir jeugindiensneming moet lei tot volhoubare voortbestaan en nie net tydelike werk nie. Hy het die regering gevra om jongmense te help met werk wat verder strek as bloot opleidingsertifikate:

ENG-RamaphosaOnInvestment