Skip to content

DA dring aan die Stad Tshwane moet bevestig of die chloorkrisis verder as Bronkhorstspruit strek [KLANK]

# Die DA sê die Stad Tshwane moet dringend bevestig of chloortekorte ander watersuiweringsaanlegte geraak het, na drinkwater by die Bronkhorstspruit-aanleg vir etlike weke nie gesuiwer was nie. Cilliers Brink van die party sê hulle het berigte ontvang wat daarop dui ander aanlegte is dalk ook sonder chloor. Brink doen ‘n beroep op die burgemeester Nasiphi Moya om watertoetsresultate bekend te maak en duidelikheid te gee oor die risiko’s vir ander gemeenskappe:

ENG BrinkOnChlorineCrisis