# Die Stad Kaapstad het sy optrede teen onwettige storting verskerp en 247 voertuie in die afgelope jaar geskut, ‘n toename van 133-persent teenoor die vorige jaar. Oortreders kan ‘n voertuigbeslagleggingsboete van twee-duisend-500-rand opgelê word. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê baie stortingsvoorvalle hou verband met onwettige grondbesettings, waar puin gebruik word […]
# Die Stad Kaapstad en die Wes-Kaapse regering het in beginsel ‘n ooreenkoms bereik oor die toekoms van die Atlantis Thusong-sentrum. Ingevolge die voorstel sal die stad die eiendom aan die provinsiale regering skenk, wat die sentrum sal bestuur en bedryf terwyl noodsaaklike maatskaplike ontwikkelingsdienste steeds gelewer word. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei en Toerisme, […]
# The City of Cape Town has stepped up its crackdown on illegal dumping, impounding 247 vehicles over the past year, a 133-percent increase from the previous year. Offenders face a two-thousand-500-rand fine and vehicle impoundment fees. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith, says many dumping incidents are linked to unlawful land […]
# Die KwaZulu-Natal politieke moordtaakspan het ‘n tradisionele geneser van KwaMashu in hegtenis geneem wat daarvan beskuldig word dat hy die moorde op die ANC-jeugliga-lid Thamsanqa Gcabashe, die eThekwini-metropolisiebeamptes Lindokuhle Madonsela, en Ndumiso Thusi in 2020 beplan het. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe sê die verdagte sal na verwagting Maandag in die Hammarsdale-landdroshof verskyn, terwyl vyf […]
# The KwaZulu-Natal political killings task team has arrested a KwaMashu traditional healer accused of masterminding the 2020 murders of ANC Youth League member Thamsanqa Gcabashe and eThekwini Metro Police officers Lindokuhle Madonsela and Ndumiso Thusi. Police spokesperson Athlenda Mathe says the suspect is expected to appear in the Hammarsdale Magistrate’s Court on Monday, while […]
# The Inwoners Baagi Civic Movement says it will continue to engage authorities through lawful channels after scaling back its planned March and March operation in Hebron, Tshwane, this week. The group says police warned that community members could face legal consequences if they tried to remove suspected undocumented foreign nationals. The movement’s Queen Mabuyangwa […]
# Die ANC verwelkom die Hooggeregshof in die Wes-Kaap se besluit om die Parlement se artikel 89-ampsklag-ondersoek teen president Cyril Ramaphosa tydelik te staak, terwyl sy aansoek om die proses te hersien, aangehoor word. Zuko Godlimpi van die party sê die uitspraak vrywaar Ramaphosa nie van aanspreeklikheid nie. Godlimpi het alle partye versoek om die […]
# Die DA sê hoewel hy die besluit van die Kaapse Hooggeregshof in die Wes-Kaap respekteer om die Parlement se artikel 89-ampsklagondersoek te staak, moet die hersiening van president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak so gou as moontlik afgehandel word. Die leier van die party, Geordin Hill-Lewis sê die uitspraak spreek nie vir Ramaphosa van […]
# Die Nasionale Mynwerkersunie het ‘n vyfjaarloonooreenkoms met Gold Fields South Deep Mine in Westonaria, Gauteng, onderteken wat tot Februarie 2031 vir werkers geld. Die ooreenkoms sluit in salarisverhogings bo inflasie, hoër intreevlaklone, aanpassings aan voordele en ‘n eenmalige kontantaansporing van tot 50-duisend-rand vir kwalifiserende werknemers. Na suksesvolle onderhandelinge met die maatskappy, sê NUM die […]