# Die Johannesburgse Metropolisie-departement sê die liggame van agt vroue wat in Kemptonpark en die omliggende Ekurhuleni-gebied in Gauteng gevind is, bevestig geslagsgeweld is ‘n nasionale krisis wat munisipale grense oorskry. Woordvoerder, Xolani Fihla, sê die departement is op hoë gereedheidsvlak, veral op grensgebiede, by openbare vervoerpunte en afgesonderde plekke, terwyl voet- en voertuigpatrollies ook opgeskerp is:
JMPD herbevestig verbintenis tot vroue se veiligheid [KLANK]
ENG FihlaOnAssisatance