Skip to content

SOE lê bedrieglike grondskema van R58-miljoen in Ekurhuleni bloot [KLANK]

# ‘n Ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n bedrieglike grondskema van 58-miljoen-rand blootgelê wat verband hou met die oordrag van 208 munisipale erwe in Villa Liza naby Boksburg. Die ondersoek het bevind die erwe is tussen 2018 en 2022 sonder goedkeuring van die raad aan privaat individue oorgedra met vervalste belastingklaringsertifikate en volmagdokumente. Die hoof van die eenheid, Leonard Lekgetho, het op ‘n nuuskonferensie gesê die saak is verwys na die Nasionale Vervolgingsgesag vir moontlike vervolging:

ENG LekgethoOnLandScheme