# Die DA sê die verouderde padoppervlak-bestuurstelsel in Ekurhuleni, Gauteng, is ‘n gevaar vir padgebruikers, met die laaste volledige padtoestand‑ondersoek wat in 2019 gedoen is. Woordvoerder Michael Waters sê amptenare maak staat op verouderde data, wat lei tot noodgedwonge instandhouding, erger slaggate en onveilige strate. Bykans een uit elke vier strate is blykbaar in ‘n […]
# Die DA in Gauteng sê ‘n beplande kliniekprojek is reeds langer as tien jaar vertraag ondanks miljoene-rand wat reeds bestee is, wat kommer laat ontstaan oor verkwistende uitgawes en swak projekbestuur. Woordvoerder Kingsol Chabalala beweer inwoners van Sebokeng in die Vaaldriehoek sal nog drie jaar moet wag voor die moderne Boitumelo-kliniek voltooi is. Hy […]
# Suspended Tshwane Metro Police deputy chief Umashi Dhlamini has denied acting as a conduit between suspended SAPS Sergeant Fannie Nkosi and external parties in a controversial tender matter. Investigations are looking into alleged irregularities involving multi-million-rand security tenders. This follows questions from evidence leader Matthew Chaskalson at the Madlanga Commission, where WhatsApp messages were […]
# Beamptes is tans op die perseel van die wapenvervaardiger Denel in Macassar, Kaapstad, nadat ‘n brand vanoggend ontstaan het. Brand- en reddingsdienste van Macassar en Khayelitsha en ‘n voorvalbestuurspan is gestuur om Denel se brandbestryders te help om die brand te blus. Rampbestuur se woordvoerder, Sonica Lategan, sê noodmediese dienste het ook gereageer, maar […]
# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, en stadsbestuurder Kagiso Lerutla is op borgtog vrygelaat in die Landdroshof in Boksburg, Gauteng. Hulle word aangekla van bedrog, korrupsie en regsverydeling oor ‘n beweerde komplot in 2019 om ‘n derde party te huur om hom as Lerutla voor te doen in ‘n verkeersoortredingsaak. Landdros Emmanuel […]
# Officials are currently on site at munitions manufacturer Denel in Macassar, Cape Town, after a fire broke out this morning. The city’s Fire and Rescue Service dispatched crews from Macassar and Khayelitsha, along with an incident management team, to assist Denel’s fire crews in extinguishing the blaze. Disaster management spokesperson Sonica Lategan says emergency […]
# Suspended Ekurhuleni Metro Police deputy chief Julius Mkhwanazi and city manager Kagiso Lerutla have been granted bail at the Boksburg Magistrate’s Court in Gauteng. The pair face charges of fraud, corruption and defeating the ends of justice over an alleged 2019 plot to hire a third party to impersonate Lerutla over a traffic offence. […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, LebogangMaile, het in die provinsiale wetgewer gesê die provinsie ondervind ernstige oorbevolking in skole. Dit word aangevuur deur ‘n skerp toename in inskrywings wat verband hou met migrasie en verstedeliking. Maile waarsku dat meer as ‘n duisend skole oorvol is, met ‘n tekort van minstens 200 nuwe skole. Hy […]
# Die polisie sê twee onlangse inhegtenisnemings van vermeende dwelmmuile op die O-R Tambo-internasionale lughawe in Gauteng laat kommer ontstaan oor sekerheid en smokkelrisiko’s. Woordvoerder Athlenda Mathe sê die voorvalle weerspieël voortgesette pogings om smokkelnetwerke te ontwrig. In die eerste geval is ‘n Brasiliaanse burger in hegtenis geneem met kokaïen van ongeveer 8,7-miljoen-rand. Minder as […]