# Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur sê die pad tussen Oudtshoorn en die wêreldberoemde Kango-grotte bly gesluit, terwyl spanne voortgaan om die puin van ‘n erge rotsstorting op te ruim. Motoriste wat na die grotte reis, word aangeraai om die alternatiewe roete via die MR363 te gebruik, en langs die R62 na Calitzdorp te reis […]
# The DA in the Western Cape says the provincial government is committed to protecting children against vaccine-preventable diseases through strong immunisation programmes and targeted outreach campaigns. Nine-seven-percent of children under the age of one had been vaccinated against measles and rubella during the 2025/26 financial year. Spokesperson Memory Booysen says key challenges include vaccine […]
# The Western Cape Department of Infrastructure says the road between Oudtshoorn and the world-renowned Cango Caves remains closed, as teams continue to clear the debris of a significant rockfall. Motorists travelling to the caves are advised to make use of the alternative route via the MR363, travelling along the R62 towards Calitzdorp before turning […]
# Die Stad Kaapstad se direktoraat vir Water en Sanitasie vra inwoners en sakeondernemings om water net vir noodsaaklike doeleindes te gebruik. Dit volg nadat gure weerstoestande groot watersuiweringsoperasies beïnvloed het en druk plaas op grootmaat-watervoorsiening. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die betrokke suiweringsaanlegte is wel in werking, maar volumes is […]
# Cape Town’s Water and Sanitation Directorate is calling on residents and businesses to reduce water consumption to essential use only. Severe weather conditions have impacted major water treatment operations and placed pressure on the bulk water supply system. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says while the affected treatment plants are […]
# Die metropolisie-afdeling van die Stad Johannesburg het sy kommer uitgespreek oor ‘n misleidende video wat op sosialemediaplatforms versprei word. Daarin word beweer dat metropolisiebeamptes onlangs vyf buitelanders wat onwettig in die land is met gesteelde verkeersligte in hul besit betrap het. Die woordvoerder van die metro, Xolani Fihla, sê dié arrestasies het nie plaasgevind […]
# Altesaam 351 verdagtes is die naweek tydens ʼn multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Mamelodi-Oos en Silverton in Tshwane vasgetrek. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes se misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting. Hy sê 36 onwettige immigrante is aangekeer en aan die Departement van Binnelandse Sake oorhandig vir verdere […]
# Die Teenkorrupsie-ondersoekdirektoraat het ontken dat hy ‘n lasbrief bekom het vir die inhegtenisneming van die KwaZulu-Natalse polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Dit volg op sosiale media-bewerings oor die marteling van verdagtes tydens ondervraging. Die direktoraat se woordvoerder, Henry Mamothame, sê dis duidelik dat die bewerings versin is om die eenheid se werk te ontwrig en die […]
# Die Forum for South Africa beskuldig die Stad Tshwane dat hy staatsfondse misbruik. Dit volg nadat burgemeester Nasiphi Moya onthul het die metro bestee jaarliks minstens 30-miljoen-rand aan die salarisse van geskorste amptenare. Sowat 80-persent hiervan hou verband met die Rooiwal-watersuiweringsaanleg se tenderskandaal, asook ander 2023-sake waarby senior amptenare betrokke is. FOSA-leier Tebogo Mashilompane […]