# Die DA vra dringende optrede nadat die Knysna-munisipaliteit se vleiland-watergehalteverslag vir die maand getoon het die vlakke van waterbesoedeling het vererger. Volgens nasionale riglyne mag water vir ontspanning nie 500 E. Coli-bakterieë per 100-milliliter oorskry nie. DA-woordvoerder Levael Davis sê ses van die agt ontspanningsterreine se tellings het verswak, met Costa Sarda se syfer wat opgeskiet het tot 26-duisend-900 per 100-milliliter nadat dit ‘n jaar gelede slegs 170 was:
DA eis dringende oplossing terwyl besoedelingskrisis van Knysna-vleiland vererger [KLANK]
ENG DavisONKnysna