# Die vakbond Solidariteit sê die wapenvervaardiger Denel se interne oudit na bestuurskwessies by Denel Pretoria Metal Pressings moet ten volle deursigtig en onafhanklik wees. Die vakbond waarsku vertragings en onvolledige verslagdoening kan die krisis by die staatsbeheerde wapenmaatskappy vererger. Derek Mans van Solidariteit sê kommer is in Januarie uitgespreek nadat werknemers meegedeel is dat […]
# The SAPS and Ekurhuleni Metro Police Department have been instructed to impose disciplinary sanctions on two constables linked to the murder of Emmanuel Mbense in Brakpan. Testimony before the Madlanga Commission heard Mbense, a robbery suspect, was allegedly tortured in 2022, with his body found at Duduza Dam in Nigel. Independent Police Investigative Directorate […]
# Beesboere in die Dantjie-distrik naby Pienaar het die Mpumalanga Toerisme- en Parke-agentskap veroordeel vir sy stadige reaksie en gebrek aan vergoeding na twee leeus naby weidingsgebiede opgemerk is. Boere sê minstens twee koeie is gevang, met ander wat vermis word. Gemeenskapslede sê die waarnemings het paniek veroorsaak. Die agentskap sê soekspanne monitor die situasie […]
# Twee mense is doodgeskiet en nog vier gewond nadat ‘n gewapende man in Delft, Kaapstad, losgebrand het. Die polisie sê die motief vir die aanval bly onbekend, met ondersoeke wat aan die gang is. Owerhede het bevestig dat verdagtes van die toneel gevlug het en geen arrestasies is gemaak nie. Die jongste voorval dra […]
# Die sekuriteitsdeskundige, Willem Els sê die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se aanbeveling vir tugstappe teen die hoof van die Presidensiële Beskermingseenheid, generaal-majoor Wally Rhoode, is geregverdig en ernstig. OPOD het die verslag oor president Cyril Ramaphosa se Limpopo Phala Phala-plaasdiefstal van ongeveer tien-miljoen-rand in 2020, gedeklassifiseer. Els beklemtoon Rhoode moes streng prosedures handhaaf, maar het sy […]
# Cattle Farmers in the Dantjie district near Pienaar, Mpumalanga, have condemned the Mpumalanga Tourism and Parks Agency for a slow response and lack of compensation after two lions were spotted near grazing areas. Farmers report at least two cows have been killed, with others missing. Community members say the sightings have caused panic. The […]
# Die burgemeester van die uMngeni-munisipaliteit, Chris Pappas, sê landelike ekonomiese ontwikkeling moet eerste gestel word in KwaZulu-Natal voor die komende plaaslikeregeringsverkiesings. Pappas het tydens die DA-kongres in Johannesburg infrastruktuur, landbou en dienslewering as sleuteldrywers van werkskepping in KwaZulu-Natal uitgelig. Hy voeg by dat die DA daarop gemik is om sy bestuursmodel na meer munisipaliteite […]
# Die politieke ontleder Sipho Seepe sê beweerde wangedrag deur lede van die Presidensiële Beskermingsdiens, wat verband hou met president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas, dui op doelbewuste verberging van die diefstal van die diefstal van tien-miljoen-rand in 2020. Dit volg op die deklassifikasie van ‘n verslag van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat wat polisie-optrede ná die […]
# Two people have been shot dead and four others wounded after a gunman opened fire in Delft, Cape Town. Police say the motive for the attack remains unknown, with investigations underway. Authorities have confirmed that suspects fled the scene and no arrests have been made. The latest incident adds to ongoing concerns over violent […]