# Die Adjunkpresident en voorsitter van die Justisie-Misdaadvoorkomings- en Veiligheidsgroepering, Paul Mashatile, veroordeel die onlangse moorde op vroue in en om Kemptonpark in Gauteng. Mashatile het by president Cyril Ramaphosa aangesluit in solidariteit met die vroue en inwoners van Kemptonpark en omliggende gebiede. Hy sê geslagsgeweld hoort nie in gemeenskappe nie, en mans moet aan die voorpunt staan om sulke geweld te veroordeel:
Mashatile sê geslagsgeweld hoort nie in gemeenskappe nie [KLANK]
ENG MashatileOnSafety