# The Organisation Undoing Tax Abuse has called on Eskom to disclose its reported agreement with the City of Johannesburg before considering any electricity supply interruptions. The organisation has also proposed stricter oversight measures, including independent monitoring of electricity revenue and regular public reporting. OUTA’s Julius Kleynhans says while the utility has the right to […]
# The DA has called for accountability over the handling of the tenderpreneur Vusimusi “Cat” Matlala plea and sentence agreement after the Pretoria Specialised Commercial Crimes Court rejected it. The party’s Glynnis Breytenbach has urged National Director of Public Prosecutions Andy Mothibi to explain who approved the agreement in the multi-million-rand police Medicare24 tender case […]
# Cape Winelands Airport and Stellenbosch University have signed a partnership agreement to support innovation, research and skills development linked to the airport’s planned eight-billion-rand expansion. The airport expansion is expected to create about 35-thousand jobs during construction and more than 100-thousand direct and indirect jobs in the Western Cape. The university’s Deresh Ramjugernath says […]
# CapeNature se marienebewaringswerk sal bekendgestel word in die nuwe Afrikaanse avontuurreeks Hey Skipper, wat Saterdag op kykNET op DStv begin. Die reeks van 13 episodes sal die Wes-Kaap se mariene beskermde gebiede en ander natuurreservate bekendstel, en pogings om seelewe en kusekosisteme te beskerm, beklemtoon. CapeNature sê die program sal help om bewustheid van […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het Eskom versoek om sy ooreenkoms met die Stad Johannesburg bekend te maak voordat enige onderbrekings in die elektrisiteitstoevoer oorweeg word. Die organisasie het ook strenger toesigmaatreëls voorgestel, insluitend onafhanklike monitering van elektrisiteitsinkomste en gereelde openbare verslagdoening. Julius Kleynhans van OUTA sê hoewel die nutsmaatskappy die reg het om geld […]
# Die Gautengse Departement van Menslike Nedersettings sê hulle sal begin om mense wat onwettig staatsbefondsde huise beset, uit te sit nadat hofbevele verkry is. Die huise sal teruggeëis word, waar nodig opgeknap word, en teruggegee word aan kwalifiserende begunstigdes wat al jare lank op behuising wag. Tahir Sema van die Departement sê onwettige besetting […]
# Die Kaapse Wynland-lughawe en die Universiteit Stellenbosch het ‘n vennootskapsooreenkoms onderteken om vernuwing, navorsing en vaardigheidsontwikkeling te ondersteun vir die lughawe se beplande uitbreiding van agt-miljard-rand. Dit sal tydens die bou-fase na verwagting ongeveer 35-duisend-werksgeleenthede skep en meer as 100-duisend regstreekse en onregstreekse werksgeleenthede in die Wes-Kaap. Deresh Ramjugernath van die universiteit sê die […]
# Rugby: Die Johannesburgse Metropolisie het motoriste gewaarsku oor verkeersontwrigtings rondom die Ellispark-stadion weens môre se toets tussen die Springbokke en Engeland. Strate in Nuwe Doornfontein word reeds vanaand gesluit, met uitgebreide padsluitings wat tot môreaand sal duur. Woordvoerder Xolani Fihla sê beamptes sal ontplooi word om verkeer te bestuur en veiligheid te verseker, terwyl […]
# Die DA vra verantwoording oor die hantering van die tenderpreneur Vusimusi “Cat” Matlala se pleit- en vonnisooreenkoms nadat die Pretoriase Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof die ooreenkoms verwerp het. Jan de Villiers van die party het die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, versoek om te verduidelik wie die ooreenkoms in die polisie-Medicare24-tendersaak van miljoene-rand goedgekeur […]