# Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, het die Nasionale Uitvoerende Komitee-lid, Andile Lungisa, gekritiseer oor sy besluit om sy verwydering van die party se kandidatelys in Nelson Mandelabaai hof toe te neem. Mantashe het, in aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing in November, tydens ‘n huis-tot-huis-veldtog in Kariega in die Oos-Kaap gesê die ANC se interne strukture moes die geskil self hanteer het. Die saak sal na verwagting later hierdie maand aangehoor word:
Mantashe kritiseer Lungisa se hofgeding oor NMB-kandidatelys [KLANK]
ENG-MantasheOnLungisa