# Union federation Cosatu in Gauteng says the launch of the Gauteng Human Resource Development Council is an important intervention towards addressing the province’s unemployment crisis, particularly amongst young people. The Council will bring together government, organised labour, business and academic institutions to better align education, training and skills development with the needs of the […]
# Die Oos-Kaapse regering bly daartoe verbind om die lewens van jongmense te beskerm, vreedsame gemeenskappe te bevorder en seker te maak elke kind kan in ʼn veilige omgewing leer en groei. Hy het ʼn weeklange Morele Herlewingsprogram in Mbhashe bekendgestel as deel van verskerpte pogings om seuns se gewelddadige faksiegevegte te bekamp en maatskaplike […]
# ActionSA sê die aanstelling van Sizakhele Dyantyi as nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris bied geleentheid om vertroue in polisiëring te herstel en die stryd teen georganiseerde misdaad te verskerp. Hy het 34 jaar polisie-ervaring en het verskeie operasionele en leierskapposisies in die Oos- en Wes-Kaap beklee. Stephan Gerber van ActionSA sê hulle is bemoedig deur Dyantyi […]
# The Eastern Cape government remains committed to protecting the lives of young people, promoting peaceful communities and ensuring every child can learn and grow in a safe environment. It has launched a week-long Moral Regeneration Programme in Mbhashe Local Municipality as part of intensified efforts to curb violent boys’ faction fights and strengthen social […]
# ActionSA says the appointment of Sizakhele Dyantyi as the new Western Cape Police Commissioner presents an opportunity to restore confidence in policing and strengthen the fight against organised crime. He brings 34 years of policing experience to the role, having served in a range of operational and leadership positions in both the Eastern and […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die departement het ‘n verbintenis om openbare infrastruktuurprojekte doeltreffend te lewer, aan die vereiste standaarde te voldoen, en funksionele, veilige en moderne fasiliteite vir regeringsdienslewering te bied. Hy het gister die nuwe kantoorgebou vir die Departement van Indiensneming en Arbeid in Rissikstraat 4, Johannesburg, […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra dat ʼn gekwalifiseerde, bevoegde uitvoerende hoof onmiddellik aangestel word om oor te neem en die situasie by die Tembisa Provinsiale Tersiêre Hospitaal te beredder. Dit volg na berigte van wanbestuur van staatsbates, blatante nalatigheid en agterlosigheid, en onbelangstellende bestuur. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê dis ontstellend dat die hospitaalbestuur […]
# Public Works and Infrastructure deputy minister, Sihle Zikalala, says the department is committed to ensuring that public infrastructure projects are delivered efficiently, meet the required standards, and provide functional, safe and modern facilities for government service delivery. He conducted a site inspection of the new office accommodation for the Department of Employment and Labour […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê Sizakhele Dyantyi se aanstelling as nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris is meer as net om ʼn pos te vul. Sy sê dit gaan oor die identifisering van ʼn leier wat die huidige temperatuur van polisiëring in die provinsie kan lees. Dyantyi volg Thembisile Patekile op wat einde verlede maand na vyf […]